Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Artificer Cottage"Historiese besienswaardighede. Toerismekantoor kan meer behulpsaam wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Paxton Hotel"Weer was wonderlik en die mense gaaf en hulpvaardig, word nie verniet die vriendelikste stad in Suid Afrika genoem nie."
"Bathurst is beautiful and has the most beautiful bird life - very untouched but it is important to make sure that you keep your valuables safe. "
"Almal groet mekaar in die verbygaan op straat. Mooi omgewing - lyk na 'n lekker plek om te bly."
"Dit was ons eerste besoek aan Wavecrest en ons was aangenaam verras met wat die omgewing bied. Ons sal waarskynlik weer in die toekoms besoek daar aflê."
"Kabeljous is heerlik net buite die dorpsgebied se geraas. Heerlik vir die wat net die rustigheid van die see wil ervaar."
"Alles is om die draai! Perfek vir sakebesoek of oornagstop of kuier by familie wat daar naby woon. Of sommer net vir besoek aan PE."
"Mal oor Walmer, lekker sentraal gelee, naby alles, asook die heerlike Walmer Mall"
"Port Alfred se rolbalgasvryheid is ongelooflik en die bane pragtig. Decadent in Prince Ave is 'n moet vir watertandwafels en uitstaande diens. Guidos was ons elke aand eetplek met goeie diens - goeie kos en 'n wye verskeidenheid "
"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
"Could do with a restaurant and put on the waters edge. Somewhere to enjoy a sundowner on the waters edge. "
"Pragtige dorp veral die Kowie Canal. Sal beslis weer terug gaan. Het baie lekker by Ocean basket geëet asook die The Wharf Street restaurant was awesome. "