Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Cottage on 32"Beautiful city to explore and great malls and places to explore."
"Jeffreysbaai is veilig, skoon, kindervermaak oral en het heerlike kos. Regtig my verwagtinge oortref."
"Dit is 'n baie mooi omgewing, maar daar is ook verval sigbaar. Selfs die Guido's restaurant op die Kowie-riviermonding het dringend onderhoud nodig."
"Jy moet jou bedrywighede beplan sodat jy die wind wat amper heeltyd waai, benut. Die uitklim van die ligtoring is 'n moet. Cape St. Francis is heelwat rustiger as St. Francis Bay. Port St. Francis is 'n vinnige besoek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
45 Alan Drive"Very calm and quiet. Good for relaxation and work."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
36 Mount Road B&B"I was born in Gqeberha, very good place to have a holiday."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
The Summer House"It's a beautiful and clean city, wish our Buffalo City could learn a thing or two from this city."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Nottingham Country House"My doel was nie toerisme, maar ek hou baie van Port Elizabeth as 'n toerismebestemming."
"We enjoyed Port Alfred, we did the boat ride, went to a music festival, everyone is friendly there."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Sea Otters Lodge"Port Elizabeth en omgewing word onderskat as 'n toeristebestemming."
"Pragtige dorp met al die groen stukke so tussen die huise. Mense ook baie vriendelik en mens swem baie lekker in die see daar."