Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.
"Port Alfred is goeie bestemming vir wegbreek. Goeie winkels en veilige strande."
"Lovely, little holiday getaway with stunningly beautiful surroundings. Modern conveniences help a lot, and don't detract from the charm of the town."
"Pragtige omgewing. Dorpie is skoon met goeie paaie. Verskeidenheid aktiwiteite om te doen."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Bluewater Beach House"Wind blows you away in the late afternoon and evenings."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Brookes Hill Suites 250"Sommige dele lyk maar onnet en ek sal nie alleen rondloop nie."
"Was bietjie teleurgesteld oor daar nie veel aktiwiteite was om te doen nie, maar moet byvoeg dat dit wel 'n baie mooi plekkie is."
"As jy olifante wil sien, stel Addo nooit teleur nie. Een dag in die park is heeltemal voldoende."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Sun Villa"Wonderful place. Me and my friends enjoyed ourselves."
"Uitstekende akkommodasie. Vriendelike ontvangs, alles netjes en skoon."
"Die dorp is baie skoon en die mense baie vriendelik. Paaie is in goeie toestand teenoor ander dorpe en stede wat ek al besoek het en in woon."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
23 On Glen Guest House"Ons bly altyd lekker in Gqeberha. Die vriendelikste stad in RSA. Lekker eetplekke in Stanley straat, Richmondhill. Walmer is 'n upmarket sake hub, mense draf langs die sliwerskoon strandfront by Summerstrand. Die Universiteit groei en gaan vorentoe."
"Ons het 'n fantastiese tyd gehad - strandvis gevang en diepsee! Vinnigste paar dae, wens die horlosie kon stilstaan."
"Net onsettend besig in Desembermaande - paaie is soos spitsverkeer in die stad. Maar ander 11 maande van die jaar is dit beste waarde vir geld plek in die Oos Kaap! Baie strandareas, surf spots, eetplekkies om te geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Forest Lawn Private Wildlife Estate"Nie alle plekke in Gqeberha is so mooi, veilig en skoon nie."
"Baie pragtige plek. Winkelsentrum het genoeg winkels. Dames het hulle op die pragtige strand geniet. Tyd in Jeffreysbaai was net te kort."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Schoenies B&B"As jy weet waar om te gaan is dit lieflik. Die wilde kant se strande is die beste bewaarde geheim."