Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4765 resensies.

Thornhill, Sonskynkus

Owls Nest

"Thornhill is 'n klein stil plekkie, op die grens tussen Wes- en Oos-Kaap. Jy sit dus met die klimaat van die Wes-Kaap, maar naby ry-afstand van 'n paar oulike plekke in die Oos-Kaap."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Nine on Uys Street

"Wonderlike baai. Vriendelike mense met baie aktiwiteite vir kinders en lekker restaurante. Die see en golwe is heerlik om in te baljaar en dit was omtrent 'n ondervinding om die branderplankryers op Wavecrest te sien. Dis 'n paradys."

Sonskynkus

Mgwalana River Lodge

"Wonderful beaches. "

Humansdorp, Sonskynkus

40b Guesthouse

"Ons was daar vir 'n troue naby. Dit is 'n mooi dorp!"

Sonskynkus

Mossienes

"Sometimes very windy. "

Kleinemonde, Sonskynkus

8 Sandpiper

"Our family loves coming to Kleinemonde. A clean, safe and friendly little spot on the coast."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Dundonald Lodge

"Beautiful beaches and a rich history."

Sonskynkus

Addo African Home, Restaurant and Safari

"Wonderlike plekkies, doen net jou eie navorsing voor jy bespreek en betaal."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Views @ Dolphin Bay

"Jeffreysbaai was nog altyd vir ons 'n heerlike vakansieplek. Daar is meer as genoeg om te doen vir kinders. Jeffreys het 'n goeie winkelsentrum, verskeie goeie eetplekkies en genoeg besienswaardighede. Aston is bietjie uit Jeffreys, maar het goeie restaurante en baie basiese winkels. Aston het 'n wonderlike strand vir swem and loop."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

51 Bush Willow

"Jeffreysbaai kort so paar goedjies om te doen om 'n mens en die kinders besig te hou, veral in die onplesierige koue dae."

Boesmansriviermond, Sonskynkus

River Cottage

"Beautiful holiday destination."

Sonskynkus

12 Kromme River Estate

"Fabulous at this time of the year."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Chez Pierre

"Dit is 'n pragtige vakansiedorp."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Brookes Hill Self-catering Suite

"Enjoyed my stay, beautiful, clean city. "

Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus

Mimosa

"Ons was in piektyd in Desember daar en het gesukkel om 'n oop restaurant of koffie winkel te kry. Mens sou besig verwag, maar als wat toe is was nie aangenaam nie. Al die museums was ook gesluit. Daar is heelwat bedelaars op straat en die slegte paaie en rondloper vee maak dat mens eerder nie in die donker uitgaan nie."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

The View 51

"If you don't mind wind and rainy weather occasionally, I will recommend it definitely. Still there are lots more stuff to do even in bad weather. I will visit Jbay again."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfer's Cave

"Jeffrey's bay is a great place."

St. Francis, Sonskynkus

Ships Bell 3B

"Definitely will return to soak in all that is on offer. Perfect mix of everything at arms reach."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

6 Kingston Place

"Lekker vakansieplek met see en son."

Cannon Rocks, Sonskynkus

Cannon Rocks Beach Suites

"Baie rustige plek met groot oop strande selfs in die feestyd asook veilig."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Tyday Accommodation

"The place is very beautiful and peaceful."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Blues Bay 23

"Very busy town, so book your excursions in advance. Lots to do and many great restaurants available."

Port Alfred, Sonskynkus

Panoramic Beach House

"Die ou dorpie self is beslis besig om agteruit te gaan. Dis maar morsig en onversorg. Die informele gekuier langs die rivier naby Port Alfred Sands is ook nie lekker nie. Daar is party dae nie plek om verby te kom strand toe - met al die mense en motors wat daar staan nie."

Blad
Blad 46 - Wys 1351 tot 1380
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang