Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Springbok.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Springbok akkommodasie
Bladsy 5 - 32 lekke plekke om te bly
Asbos Skerm Guesthouse is 'n gastehuis op 'n skilderagtige plaas langs die R355 tussen Springbok en Kleinzee. Die g...
Brandrivier Tented Accommodation is op 'n privaat plaas sowat 30 km vanaf Springbok op die N7 geleë. Verblyf word i...
Nigramoep Slowliving Guest Farm is op ’n lieflike plaas net 60 km van Springbok af geleë. Dié gasteplaas bied 'n v...
Verbe Farm - Gertjie Se Huis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die plaas No Heep in die Kamieskroon-distrik en bi...
Verbe Farm - Kliphuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die No Heep-plaas in die Kamieskroon-distrik. Hiér kan ga...
Verbe Farm Accommodation is op die plaas, No Heep in die Kamieskroondistrik geleë en het so baie om aan gaste te bi...
SANParks Skilpad Rest Camp is in die Namakwa Nasionale Park geleë. Dié kamp is in die hartjie van die Karoo en stre...
Kallabaskop Eco Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September is dié area oortrek...
Pedroskloof Plaas Akkommodasie bied bekoorlike verblyf op 'n produserende plaas in Kamieskroon, in die hartjie van ...
Plaas Windhoek is 'n lieflike gastehuis op 'n plaas wat 5 km buite Kamieskroon geleë is en bied gerieflike verblyf ...