Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 13 - 140 lekke plekke om te bly
88 St Francis Way bied bekoorlike selfsorgverblyf in die kusdorpie, Kaap St. Francis. Dié huis bied vakansieverblyf...
St. Francis Holiday Home is in St. Francisbaai wat bekend vir dolfyne en walvisse is. Dit is die ideale huis vir 'n...
Upper Deck 18 is in die hartjie van Port St Francis geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwo...
Seemeeu is 130 m van die strand af in St. Francisbaai en is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat geskik is vir 6 gaste...
Sandriver Lodge is sentraal geleë in St. Francisbaai. Die lodge is vernoem na die inheemse Sandrivier-suinsisteem ...
Lighthouse Lodge is 'n knus huis wat in Kaap St. Francis geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ...
Coral Close 11 is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in die Santareme-area in St. Francisbaai met 'n Mediterreense te...
Villa in Santareme is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis met 'n pragtige berg- en see-uitsig. Dis in 'n doodloopstraa...
Oyster Catcher is 'n ruim en gerieflike vakansiehuis naby die see met 'n pragtige uitsig in Kaap St. Francis, aan d...
Seals Beach Tiny House is 'n smaakvolle eenheid in Seal Point, Kaap St. Francis. Die verblyf is ideaal vir 'n kuswe...