Geverifieerde Resensie
St Helena Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Helena Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1165 resensies.
" Asemrowende uitsig van die see en die omliggende natuur. 'n Wegbreek van die stad se gewoel. "
"Een ding wat opvallend was dat menige mense u-turns moes maak omdat hulle die plekke verby ry. St Helena Baai het 'n baie ryk geskiedenis, maar mense weet nie daarvan nie. Die "occasional" betoging i.v.m. visvangkwotas moet nie die enigste rede wees hoekom so 'n mooi plek die nuus haal nie. Paarl, Wellington en die groter Drakenstein kan gerus meer inligting kry. "
"Baie skoon omgewing, daar is baie ontwikkeling en 'n paar goeie winkels."
"Golden Mile is die regte plek vir enigeen wat 'n rustige vakansie of wegbreek nodig het."
"Typical West Coast town. We like the quiet and the feeling of being at the end of the world. Restaurants and entertainment wise we prefer to go to Paternoster but luckily it is only 20 km away."
"Not much to see - but we used it as a base to see the surrounding areas."
"The 4 star rating for Britannia Bay as a travel destination depends on what you are looking for during a break or getaway. It's quiet and there isn't much to see at nearby St Helena Bay. If it's night life you're looking for, then it's not the place to be, although there are pubs, etc."
Britannica Heights, St. Helenabaai
The Lazy Daisies"Mooi strandarea met pragtige sonsondergang oor die see."
"As jy wil rus en niks doen nie, net die rustigheid van die natuurskoon wil geniet, is dit die plek vir jou. "
"Die area is jou tipiese vissersdorpie, as jy nie van die trawlers geraas of werkende fabriek en vis reuke hou nie, mag dit dalk te veel wees vir sommige mense, ons dink dis eie aan die dorp en vorm deel van die belewenis. "
Britannica Heights, St. Helenabaai
The Lazy Daisies"Make sure to pay the De Palm Restaurant a visit."
"Lots of traffic noise as it is located close to the main road. The houses are also very close to one another. The beach front is worth a visit for the rock pools and prolific bird life."
"St Helenabaai is 'n baie mooi plek en die mense is baie gasvry en hulpvaardig het net 'n bietjie opgradering nodig."
Britannica Heights, St. Helenabaai
West Coast Cactus Acc"Die dorpie self is bitter klein, maar die dorpies lê knus teen mekaar, en ander moontlike vermaak is net 'n klipgooi van die ander."