Geverifieerde Resensie
City Bowl
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in City Bowl bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 220 resensies.
"Absolutely beautiful and the cleanest CBD I have seen in South Africa. Visiting there is a must!"
"Altyd lekker, net bietjie duur, maar dis wat jy kry as jy daar wil kuier."
"Bly in die middestad! Breek weg van die Waterfront. Ervaar die wonderlike winkeltjies, markte, klein restaurante en koffiewinkels! Jy sal aangenaam verras wees! "
"Dit is naby die Waterfront en veral Langstraat het 'n lewe en karakter van sy eie. Beslis 'n rondloop werd wanneer mens in die Kaap kuier."
"Dis jammer van die armoede in dele van die stad, maar daar is baie om te sien en te doen."
"CBD its lovely and very active, only lots of street kids around. Very scary at night, but thanks to security guards that were visible 24 hours. "
"Die parke het baie boemelaars wat rond lê en oor die algemeen is Kaapstad baie skoon, maar die parke word nie in stand gehou nie. "
"As a European tourist, you must get used to African street life. The unavoidable beggars are a bit annoying."
"Foreshore is breathtaking, beautiful and stunning. I would go back there any day. In fact, I am planning on going back there next year again."
"Everything is perfect near Long Street and all the activities."
"Jammer dat die eentalige onnosilheid so toeneem. Uiterse teleurstellende ervaring."
"Dis fantasties om te sien hoe skoon die strate is en dat mens tot middernag in die strate kan loop en veilig voel."