Geverifieerde Resensie
Standerton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Standerton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3 uit 5 gekry volgens 33 resensies.
"Lovely town, I wouldn't recommend anyone to go with a 2x4 as the roads are bad."
"Ek het in Standerton skool gegaan en was 30 jaar laas daar. Ek was baie geskok in die toestand van die paaie en die agteruitgaan van die dorp. Dit is baie hartseer."
"Beveel C en R seekos restaurant aan. Puik diens en heerlike kos. Beveel ook Ranch Slaghuis aan. Kwaliteit vleis."
"Paaie is baie sleg en as jy in 'n meganiese veld werk kan parte verkryging moeilik wees!"
"Standerton is besig om agter uit te gaan. Dit was in die verlede 'n baie mooi dorp gewees. Veral die paaie benodig dringend aandag."
"As all towns in South Africa they battle with poor service delivery but I still enjoyed my stay and my focus was to finish my work and I did!"
"The roads are shocking in the town and surrounding areas! But this is not unique to Standerton."
"Riool 'n probleem, paaie glad nie in goeie toestand nie. Sommige dele nie baie skoon nie - rommel."
"Tipiese plattelandse dorp met strate wat baie aandag benodig. Restaurante lewer goeie diens. "
"The roads and robots need urgent attention. I lived there previously for 8 years and it was a beautiful town."