Geverifieerde Resensie
Stellenbosch
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1024 resensies.
"Perfekte ligging. Naby die lughawe, verskeidenheid opsies van restaurante! Geniet die rustigheid weg van die stadsbedrywighede."
"A beautiful place to visit. Full of life and lovely restaurants. Do not miss visiting Potchies artwork at The Red Teapot! The Lanzerac Deli was superb. Beautiful surrounding wine farms. Mooiberge Farmstall is a must! Great place all in all!"
"Wonderfully scenic, safe and well-kept area. A great option for locals and foreigners to explore and experience."
"'n Bestemming met baie opsies vir buitelug-, leefstyl- en kultuur-uitstappies."
"Stellenbosch bied alles wat jy as reisiger benodig: goeie ligging, goeie koffie, goeie kos!"
"We visited Babylonstoren which is well worth a visit and enjoyed a spa day and lunch at Lanzerac."
"Dronk studente en karre wat na 20:00 jaag in die paaie. Maar veilige winkelsentrums."
"Stellenbosch bly een van die voortreflikste toeristebestemmings in die wêreld en 'n moet vir wynliefhebbers wat graag die wynplase in die omgewing wil verken."
"Stellenbosch was altyd 'n uitsonderlike plek, maar die verkeer maak dit moeilik en nie meer so lekker om te besoek nie. Die plek bars uit sy nate."
"Altyd 'n lekker vibe, besige koffiewinkels en restaurante tot op die sypaadjies, net soos in Europa! Ek geniet Stellies en oorweeg om my daar te gaan vestig."
"Pragtige natuurskoon, wonderlike restaurante, koffiewinkels en boutiques."