Geverifieerde Resensie
Still Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 715 resensies.
"Baie netjiese dorp en veiligheid is baie duidelik belangrik vir die inwoners asook die owerheid. Die dorp beskik oor twee supermarkte en 'n verskeidenheid winkels waar interessante aankope gedoen kan word."
"Stilbaai is n pragtige plek en ideaal vir mense wat net wil wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe."
"Directions to the fish traps & tourist attractions would've been appreciated. The main historical attraction (see traps), which dates back many years seems too be ignored & no signs directing visitors to it is evident anywhere. This was one of the reasons why we decided to overnight in Stilbaai with the children, but had to leave not knowing where it was located. "
"So much to do in this town, been coming here for 25 years and never get bored. One of the safest towns in South Africa and so much to do! Beach, surfing, kayaking, snorkeling, boating, biking, hikes, gin tasting, olive and cheese farms, endless activities. Great for families and sports enthusiasts."
"Ons kon nie die Preekstoel sien nie en het nie navraag gedoen nie. Ek was 20 jaar laas daar so daar is veranderings."
"Fantastiese buitelewe. Die rivier is 'n pluspunt! Pragtige wandelpad langs die rivier af. Geen restaurante met 'n see-uitsig nie, dis teleurstellend, behalwe die gholfbaan. (Mooi uitsig). Die naaste restaurant met 'n see-uitsig is in Jongensfontein en dit was albei kere dat ons daarheen was toe? Seker net oop in seisoen? Baie lekker hoender by Freekin Cicken geëet. Hulle is oop tydens beurtkrag!"
"Vandat ons Stilbaai ontdek het, is dit ons gunstelingvakansieplek. Die mense is baie vriendelik en daar heers 'n rustige atmosfeer oral waar jy kom. Stilbaai is 'n netjiese, veilige vakansieplek vir gesinne."