Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Still Bay West

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay West bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 176 resensies.

Stilbaai-Wes

Papillon

"Pragtige dorp."

Stilbaai-Wes

Dune Dance

"Pragtige omgewing."

Stilbaai-Wes

Beach Castle

"Hidden gem."

Stilbaai-Wes

Mooiuitsig B&B

"Dit is die plek om te gaan bly!"

Stilbaai-Wes

Serenity

"Stil Bay should be an example to the whole South Africa of a community should be living together."

Stilbaai-Wes

Crawford's Croft

"Ons is baie erg oor Stilbaai en hou al vir baie jare gereeld daar vakansie."

Stilbaai-Wes

Ankergooi

"Stilbaai is 'n baie mooi, skoon, vriendelike en veilige dorp om in vakansie te hou. Sal graag weer besoek in die toekoms."

Stilbaai-Wes

Vakansie Chalet in Palinggat Oord

"Regte ligging, naby winkels en see. "

Stilbaai-Wes

29 On Church

"Fantastiese, skoon dorp en vriendelike mense!"

Stilbaai-Wes

29 On Church

"Stilbaai-Wes is die punt van ons hart!"

Stilbaai-Wes

See-Struis

"Baie lekker plek, veilig, lekker lagoon, baie om te doen, winkels goed besig, baie van die ouer geslag bly op Stilbaai."

Stilbaai-Wes

Bird's Nest

"Die hele Stilbaai is eintlik vir ons baie mooi."

Stilbaai-Wes

Muir Holiday Apartments

"A not so small town. With river, sea and a couple of small nature reserves, it was a joy for us to feel free to do lots of walking and bird spotting."

Stilbaai-Wes

Kannie Kla Nie

"Rustig, skoon en die mense is vriendelik, selfs agter die winkeltille."

Stilbaai-Wes

Aitsa!

"Baie vriendelike en mooi plekkie. Hier sal jy jou siel weer vind."

Stilbaai-Wes

Die Houthuisie

"Lovely lagoon open to sea for water skiing or boating. Still Bay East is nearby with lovely beaches for swimming or surfing and good restaurant. The only one open that Sunday. Jongensfontein and Skulpiesbaai are just over the hill and worth a visit."

Stilbaai-Wes

Die Houthuisie

"Beautiful place. "

Stilbaai-Wes

See-Struis

"Lovely area but pity no pubs or restaurants directly on or overlooking the beach/river. "

Stilbaai-Wes

Bed on Nautilus

"Still Bay is still one of the safer coastal destinations with adequate shops so you don't need to go out of the town for your every day needs. The weather is also very temperate. "

Stilbaai-Wes

Genot

"Alhoewel Stilbaai stil is in die wintermaande, is dit nogtans 'n prentjiemooie plek om die siel te voed."

Stilbaai-Wes

Merlot La Mer

"It has a SPAR and an OK and a golf course. The beaches, particularly on the eastern side, stretch for miles. It's quite a modern settlement and fairly big."

Stilbaai-Wes

Die Houthuisie

"Die dorp en omgewing is baie netjies."

Stilbaai-Wes

Wag-'n-Bietjie

"'n Pragtige bestemming. Die enigste probleem is dat die swemstrand relatief ver van Stilbaai-Wes is. "

Stilbaai-Wes

Die hart van Stilbaai - PG28

"Fantastiese bestemming, maar winkels maak hopelik te vroeg toe. "

Stilbaai-Wes

David Bongers Holiday Accommodation

"Ek sal niks byvoeg of wegneem nie, dit is perfek nes dit is."

Stilbaai-Wes

Die Houthuisie

"Stilbaai kan net 'n bietjie meer dinge kry om te doen. Dis al. Anders was dit baie lekker."

Stilbaai-Wes

Karee Manor Guesthouse

"Net een woord, pragtig."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang