Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 445 resensies.
"Stormsrivier Village is die moeite werd om te sien en Chrome & Fin City is 'n karaktervolle eetplek met heerlike kos, musiek en atmosfeer."
"Loved Storm Rivier Village, little place on its own. Will certainly tell everybody about this lovely, friendly little village. Thank you!"
"Gaan doen die Segway aktiwiteit by die Stromsrivier Backpackers. Dit was 'n belewenes!"
"Ek beveel aan om by Untouched Adventures 'n bespreking te maak om te kayak in die Stormsriviermond, dit was fantasties! Dis so +-40 minute se ry vanaf Fynbos Golf Club."
"Firstly, Eerste River is about 40 km from Storms and is absolutely beautiful. It's sort of a gem tucked away behind a 9 km dirt road that pushes non-4x4s or SUVs to the limit. Secondly, it's a gated community that ensures a non-crowded beach. The sea is an absolute pleasure to swim in. Just take serious note that if you need to buy ANYTHING, you need to drive the 9 km on the dirt road to the closest farm stall, and then 9 km back. As mentioned, the dirt is definitely not fun to drive with a normal car."
"Regtig baie lekker - hoop nie te veel meer mense wil gaan nie, want dan sal die besondere aard daarvan verlore gaan. Tans is dit baie rustig met tog genoeg bly- en eetplekke vir toeriste."
"Storms River is a nice village, with beautiful tarred roads than I expected. They have very nice lodges and restaurants. I recommend you visit the Bistro at Bitou - they have the best burgers in town, their waffles and ice cream are to die for. It's the best ever. "
"Dit is verseker 'n bestemming waar daar baie aktiwteite in die omgewing is om te doen. Geen rede om verveeld te wees as mens hier gaan vakansie hou nie."
"Pragtige natuur en see. Ek dink die seestrome en rotse kan baie gevaarlik wees vir swemmers. Baie rustig."
"Te min staptogte op die kus wat 'n mens sonder om te bespreek kan doen. "
"The forest is great as is the mouth. The village is a bit touristy though and would benefit from a better quality shop."
"Stormsrivier is 'n baie interessante plek. Daar is baie om te doen en ons sal langer bly volgende keer."
"Ideaal vir die buite mens met al die staproetes en aktiwiteite om te doen. "
"Pragtige natuurskoon, 'n belewenis. Naby die Stormsriviermond. Die Village mag mens nie misloop nie! Ongelooflike ryk geskiedenis en verrassende, heerlike eetplekkies!"
"Die dorpie bied baie aktiwiteite vir die avontuurlustiges. Van segway ry to ziplining ens. Daar is a craft bier brouery en die hotel bied 'n paar restaurante om van te kies."