Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Storms River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 445 resensies.

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"The 900 m walk to the suspension bridge is breath taking."

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"'n Besoek hoort op jou "to do list"."

Stormsrivier

73 Eersterivier Accommodation

"A beautiful place to relax and forget about your problems."

Stormsrivier

Amperda Log Cabins

"Min aktiwiteite vir tieners."

Stormsrivier

Beulahs House

"At least mention that the shops are more than 20 km away, so that you know what to bring"

Stormsrivier

Uit Rat Uit

"Pragtige omgewing."

Stormsrivier

Forest Nest

"Prentjiemooi!"

Stormsrivier

Tsitsikamma Cottages

"Baie besienswaardighede en doendinge."

Stormsrivier

Angler's Paradise - House 1

"Dit is 'n baie mooi deel van ons land."

Stormsrivier

Storms River Guest Lodge

"Stormsrivier is ’n klein dorpie met baie aktiwiteite en vriendelike mense. Heerlik daar gekuier."

Stormsrivier

Andelomi Forest Lodge

"Ons het die Canopy Tours zipline gedoen, was 'n onvergeetlike avontuur. Sal beslis weer kom!"

Stormsrivier

Tsitsikamma Garden Chalet

"Ons beveel dit ten sterkse aan."

Stormsrivier

The Fernery Lodge and Chalets

"Dié plek om tuis te gaan!"

Stormsrivier

Stokkiesdraai

"Ideale somersverblyf."

Stormsrivier

Swallows Nest Country Cottages

"Moet definitief op 'n bucket list wees!"

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Puik bestemming. Doen asb so voort!"

Stormsrivier

Shick Shack

"Baie rustig, lekker plekke om te besoek in area."

Stormsrivier

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside

"Heerlike bestemming. Eersterivierstrand spesifiek is fantasties - die feit dat daar min huise is en die grondpad soontoe sorg dat besoekersgetalle beperk is."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Gerieflik naby, pragtige omgewing, natuurskoon bring rustigheid. Restaurante naby genoeg."

Stormsrivier

Amperda Log Cabins

"Just the most magnificent views of our country. Garden Route makes travelling enjoyable."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Vir R50 per persoon per dag kan mens MTO-bosbou-areas besoek vir stap en fietsry. Goeie waarde vir geld."

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Mother Nature in all her splendour!"

Stormsrivier

Forest Nest

"So much to do in and around. Lovely coffee shop/brewery/shops. Best pizzas ever. Friday night entertainment with music. Various cycling or hiking trails."

Stormsrivier

Net Hier

"Asemrowend mooi."

Stormsrivier

Tsitsikamma Garden Chalet

"Lekker sentraal om dele van die Tuinroete te besigtig. Baie lekker geëet by Marilyn's 60's Diner, wat 'n moet is vir aanhangers van Elvis Presley en Marilyn Monroe."

Stormsrivier

Tsitsikamma Cottages

"Storms River is an absolute must destination."

Stormsrivier

Tsitsikamma Cottages

"Must see and do area!"

Stormsrivier

Blue Horizon

"Een van die mooiste dele in ons land."

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang