Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Storms River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 445 resensies.

Stormsrivier

Tsitsikamma Cottages

"Area is altyd wonderlik om te besoek, pragtige natuurskoon."

Stormsrivier

Imka Trinity Retreat

"We loved the quaintness of the village. The only problem we had was that we did not know that there was no Telkom mobile signal in the village. Maybe it should be highlighted for guests booking in."

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"We would rate the overall beauty of the surroundings, but there needs to be a serious look at facilities and their value. As view and beauty isn't everything. We feel the national park is relying heavily on surroundings and not much attention to comfort and value for your money."

Stormsrivier

Shamrock Cottage

"Absolute asemromende natuurskoon, see uitsigte ongelooflik!"

Stormsrivier

Andelomi Forest Lodge

"Pragtige omgewing!"

Stormsrivier

73 Eersterivier Accommodation

"Asemrowende natuurskoon."

Stormsrivier

Nadine's Cabin 2 Victory

"Given a chance, I'd go back again."

Stormsrivier

Nadine's Cabin 2 Victory

"Pragtige omgewing in die natuur."

Stormsrivier

Nadine's Cabin 2 Victory

"Die plek is pragtig. Dit was ons eerste besoek en ons gaan beslis later in die jaar daar inboek vir 'n paar dae om alles te verken waarvan Martin en Delene ons vertel het."

Stormsrivier

Tsitsikhaya Lodge

"Sjarmante klein dorpie met ‘n hele paar verrassings!"

Stormsrivier

Elandsrivier Guest House

"Een van dié mooiste dele van ons land!"

Stormsrivier

Nadine's Cabin 2 Victory

"Fantasties en mooi, seker een van die mooiste plekke op aarde."

Stormsrivier

Andelomi Nature's Rest

"Sien sommer binnekort weer!"

Stormsrivier

Fynbos Ridge

"Pragtigste natuurskoon sal vir seker weer besoek."

Stormsrivier

Fynbos Ridge

"Breathtaking."

Stormsrivier

Albatros

"Het die "canopy tour" baie geniet!"

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Wat 'n verassing! Pragtige dorpie propvol vriendelike mense en baie om te doen."

Stormsrivier

Nadine's Cabin 2 Victory

"Very beautiful part of SA with many adventurous things to do."

Stormsrivier

Fynbos Ridge

"Die omgewing is pragtig, maar mense moet weet dit is 'n baie uitputtende 6,5 ure met net 'n Bar One in jou maag. Gelukkig is my familie super fiks en het dit geniet, maar mense wat nie baie fiks en jonk is nie, moet maar eerder die korter roete doen. 50% van die tyd roei jy met jou hande op jou binneband en 50% van die tyd klim jy oor groot rotse - vir 6,5 ure!"

Stormsrivier

Albatros

"Die ligging is pragtig."

Stormsrivier

Mountain Breeze Log Cabins

"Beautiful area with so many activities for the entire family. We will be back to do the ones we missed."

Stormsrivier

Casaplanca

"Een van die mooiste plekke in ons land."

Stormsrivier

Angler's Paradise - House 1

"Beautiful ocean and clean white sands. Very safe environment and very neat."

Stormsrivier

Fynbos Ridge

"Stormsrivier village is amazing"

Stormsrivier

The Fernery Lodge and Chalets

"Pragtige area met baie aktiwiteite vir die wat mooi kyk. Nie alles is op die internet te siene nie."

Stormsrivier

Net Hier

"Allerbeste."

Stormsrivier

Dis Al @ Tsitsikamma Seaside

"Die pad soontoe is pragtig mooi met groen weivelde. Lieflik."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang