Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
275 lekke plekke om te bly
The Blue Gem is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Struisbaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n g...
Heide 15 is 300 m van die strand af in Struisbaai en is 'n gerieflike vakansiehuis vir 6 gaste. Dié huis het meer...
Will's Place bied selfsorgverblyf aan 10 gaste, net 1 km vanaf die see. Die verblyf is ideaal vir 'n gesinswegbreek...
Kom-t-min ier is 'n lieflike vakansiehuis in die rustige vissersdorpie, Langezandt, in Struisbaai. Die huis bied ge...
Grietjie Cottage Langezandt bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Struisbaai in die Langezandt Fishermens Village-k...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer