Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
275 lekke plekke om te bly
Rus 'n Bietjie is 'n eenvoudige vissershuisie wat in 1938 gebou is en is een van die oudste huise op L'Agulhas. Dit...
Flip Flops is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis met slaapplek vir 7 gaste, slegs 200m van die see in Agulhas;...
Travellers Treat is in die rustige dorpie L'Agulhas, 'n unieke plek waar die Atlantiese en Indiese Oseaan ontmoet. ...
L Agulhas Main at 51 is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in L'Agulhas. Die perseel het die ideale ligg...
Pikkewyn Unit 1 is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die boonste verdieping van 'n privaat verhu...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer