Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
275 lekke plekke om te bly
The Sunspot of Arniston is 'n gerieflike huis met 4 slaapkamers en slaapplek vir 12 gaste. Dit bestaan uit 2 apart...
Cliff Cottage is 'n prentjiemooi-vakansiehuis is die bekoorlike Arniston, in die Wes-Kaap. Hierdie huis bied direkt...
Family Compound is 'n selfsorghuis tussen 2 ongerepte natuurreservate, De Mond en De Hoop, in Arniston. Dit is die ...
Arniston Spa Hotel is in Arniston, net 2 ure se ry van Kaapstad af op 'n pad wat deur die pragtige, golwende heuwel...
M & M Flat Arniston is 'n gerieflik gemeubileerde oopplan-woonstel vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en '...
Full House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol versierde huis in die 'Ou Dorp' van die kusdorp...
Uitspan is 'n gemeubileerde huis vir 6 gaste wat net 'n kort entjie se stap van die strand af in Arniston geleë is....
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer