Geverifieerde Resensie
Struisbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 962 resensies.
"Struisbaai kort beslis nog 'n Spar of enige klein kruidenierswinkel. Die OK is oorvol oor die besige seisoene."
"Caught a nice yellowtail. Went to the southern tip of Africa. Lovely place to swim or walk on the beach. Love Struisbaai."
"Struisbaai is ’n lekker bestemming, maar sal dit aanbeveel vir ’n maksimum van 8 dae. Verder is die swemstrand van die beste in die Kaap."
"Afgesien van grendeltyd in Des 2020 het ons ons tydjie daar geniet. Vriendelike mense, seekos is onverbeterlik."
"Hou jare al vakansie op Struisbaai. Baie ongerepte strande en kan die natuur geniet."
"Lovely chilled and everybody very friendly. No beggars no car guards. We did not get harassed in the street for money. Will go back to Struisbaai."
"Ons eerste besoek ooit. Wonderlik as jy net in visvang belangstel maar nie die beste as jy wil swem en sonbaai nie. Die wind het het elk van ons 6 dae gewaai met net een dag se son, en dit in Desember."
"Baie mooi plek, baie kinderdae herinneringe. Sal beslis Struisbaai aanbeveel vir vriende."
"Struisbaai is 'n baie aangename plek om vakansie te hou. Plat, oop strand en aangename seekoseetplekke."
"Near to the southern-most tip of Africa and the boundary between the Indian and Atlantic oceans. Lovely sandy beach that stretches for miles. Reasonably warm sea water to swim in."
"LIEF dit reeds van die ouderdom van 12 jaar wat ons daar begin kamp het en die nostalgia gryp my nog steeds vas."
"Plek wat ons enige tyd weer sal besoek en baie om mens besig mee te hou. Daar is baie besienswaardighede en omliggende gebiede hou mens heel besig."