Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 484 resensies.
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Water's Edge Living"'n Stukkie hemel op aarde. Uitstekende waarde vir geld! "
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Storyhouse"Buitelandse reisigers mag dit interessante vind. Ek sou dit nie as vakansie bestemming vir my familie kies nie."
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Waterways"The Marina is great but the location and approach to the Marina is not very nice."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Beach Point on the Beach Holiday Villa"Soms loop daar water in see wat voel of daar chemikalieë in is. Die water het die kinders se velle gebrand!"
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Delahilcremat"'n Geskiedkundige en karaktervolle omgewing wat in enigiemand se smaak sal voldoen."
Froggy Farm, Suidelike Skiereiland
Froggy Pond - Reactivate"Pragtige uitsig oor Valsbaai met 'n pragtige sonsopkoms. "
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Dit was die eerste keer wat ons in die Kommetjie-area met vakansie was. Dit is 'n baie stil en rustige plekkie. Ons sal weer daar inloer."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
34 Disa Avenue"Kommetjie is nog so ongerep en tog so baie om te doen en te sien."
Welcome Glen, Suidelike Skiereiland
Welcome Glen Cottage"Besondere plekkie, was onse eerste en sal beslis weer terugkeer. "
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Sunset Splendour Guesthouse"Beautiful and convenient location; close to the beach, False Bay and the city."
Seaforth, Suidelike Skiereiland
Crow's Nest"Rustig met heerlike snuffel- en eetplekkies. Ook baie naby die ander interessante kusplekkies soos Kalkbaai, Muzenberg, ens."
Scarborough, Suidelike Skiereiland
Mountain Rise"Gaan na Kaappunt as jy nog nooit daar was nie. Ry rond of stap rond of ry met jou fiets. Die omgewing is beeldskoon."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Delahilcremat"Glencairn is 'n baie pragtige plek met mooi 'n uitkyk oor die see."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Aloe Cottage"Lekker rustige plekkie, alles (winkels, ens.) is naby gelee."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Ras Vill"Glencairn is fabulous. Ons het bietjie gaan stap, heerlike restaurant en winkeltjies. Baie veilig."
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Waterways"Dit is definitief een van die mooi plekke in Kaapstad."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Fish Hoek Sandcastle Apartment"Dit is asemrowend mooi in die hele suidelike peninsula."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Peaceful Kom"Behalwe die fantastiese strand is daar heelwat om te doen in en om Kommetjie. Ek beveel Kommetjie se pizzas en Scarborough se Hub Cafe aan."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Sand Castle"Kommetjie is stil maar daar is genoeg om te sien en te doen. Dit is naby goeie restaurante en winkels. Dit is ook nie ver van Kaapstad self af nie, baie besienswaardighede in omgewing. "
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Lighthouseway"Rustige area alhoewel 'n entjie uit Kaapstad en ander omliggende dorpies. Sal weer hier oorbly."
Seaforth, Suidelike Skiereiland
Crow's Nest"Veilige omgewing waar jy lekker kan stap na besienswaardighede."