Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 484 resensies.
Seaforth, Suidelike Skiereiland
Rocklands Nest"Baie mooi dorpie met karakter. Net jammer daar is nie 'n Spar of ander winkel naby is nie. Nogal 'n entjie om te ry na naaste inkopiesentrum. Ek sien hulle is darem besig met 'n sentrum in Simonstad. Dalk bietjie ver van Kaapstad en wynroete af, maar n baie lekker bestemming met lekker dorpies rondom met die lekkerste restaurante."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
La Sal Guest House"Baie baie druk verkeer. Moet glad nie binne seisoen besoek nie."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Berg Residence Self Catering"In Vishoek self nie baie te doen nie, moet uitry na nabye plekke."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
401 Simonsberg Heights"Lieflike ou klein dorpie met die interessantste winkeltjies en restaurante."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Simonsview"Dit was heelwat meer winderig aan die kant van die berg."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Te besig vir my hierdie tyd van die jaar, sal werk vir die meeste mense."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Sunset Splendour Guesthouse"Gerieflike ligging om die Kaap te verken."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Jubilee Square Apartment"'n Dorpie met 'n fantastiese geskiedenis en 'n regte kuier "vibe"."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Tipiese vakansie bestemming. Geleë tussen baie besienswaardighede, nie te ver om te reis nie. "
Seaforth, Suidelike Skiereiland
The Lookout"Penguins are nice to see, scenery is awesome, great restaurants (The Lighthouse Cafe for dinner, Tasty Table for a quick lunch)."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Bramley Accommodation"It is a wonderful town where you can enjoy at monkey valley for a nice diner. The beach is beautiful. The local people are very welcoming and friendly. There are only a few restaurants, reservation is adviced. Chapmans Peak has romantic views. To grocery shops are centralised at the other end of town. When you are staying in the neighbourhood of Chapmans Peak the they are within 8 kilometer distance. The town feels very safe."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Peaceful Kom"Kommetjie is pragtig en dis heerlik om daar rond te ry en plekkies te besoek."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Beach Break"Rustig. Pragtige omgewing, maklike toegang tot Vishoek, Scarborough, Simonstad en Kaappunt. Naby genoeg aan Kaapstad om te ry vir die dag. Baie restaurante in die omgewing wat voorsiening maak vir kinders."
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Pinetree Cottage Noordhoek"Beautiful, safe, clean and peaceful environment."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
@ Twenty Four"Dis pragtig met heerlike uitsigte en winkels. Heeltemal onderskat omdat dit redelik ver van die middestad is."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Berg Residence Self Catering"Afhangende van dit tipe vakansie wat jy beplan of die plekke wat jy wil besoek, moet jy maar net altyd die verkeer in ag neem. Die paaie is nogal besig. Vishoek is 'n lieflike dorp met 'n mooi strand en ek kan Barracudas Restaurant aanbeveel. Pet Buddies het ook na ons klein hondjie omgesien. "
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Chartfield Guesthouse"Lekker restaurante en interessante winkeltjies en galerye. Interessante oorspronklike argitektuur."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Seahorses Sea View Apartment"Fish Hoek is a beautiful destination. We loved being so close to Simon's Town and if one uses Boyes Drive access to the city centre is relatively painless. Traffic along the coast road between Fish Hoek and Muizenberg can be very slow, best to avoid this route if possible."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Aloe Cottage"So central to everywhere we wanted to go. Very pretty."