Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 233 resensies.
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Chartfield Guesthouse"Lovely place with interesting shops and restaurants. The Brass bell would be a place to visit. "
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
The Duke at the Majestic Village"A little piece of heaven on earth."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Delahilcremat"Harbour Bay winkelsentrum het oulike winkels en lekker eetplekke. "
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Chartfield Guesthouse"My gunstelingplek in die Kaap! Mal oor die partytjie-gevoel en restaurante!"
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Lovely beach and in close proximity to Noordhoek, Simon's Town etc."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Bay Views Simons Town Apartment"We loved the area. It was quiet and not crowded. Will go back there anytime."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Simonsberg Heights"'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing."
Seaforth, Suidelike Skiereiland
Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio"Beautiful destination, so relaxing."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Crow's Nest Fish Hoek Apartment"Vishoek self het nie vreeslik baie toeristedinge om te doen nie, maar dit is lekker sentraal geleë om baie ander dinge in die Kaap te doen. Ek sal dit vir seker aanbeveel."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
On-the-Rocks"Pragtige klein dorpie met ongelooflike kuslyn. Mense van Vishoek is vriendelik en gee om vir hulle omgewing."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Simonsberg"For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Salop House"Toeriste moet besef dat Vishoek 'n droë dorp is en dat jy jou wyn moet aanskaf voordat mens daar aankom."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Blue Roof Bungalow"There is consist traffic along the main road towards residential area. "
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Ek was aangenaam verras. 'n Oulike plek met die pragtigste strandjie."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Simonsberg Heights"Simonstad is 'n juweel. Dit is 'n oulike dorp met lekker winkels en pragtige strande. By Boulder Beach kan jy heeldag op die strand lê en pikkewyne bekyk. Dit was 'n heerlike ervaring. Sal graag weer Simonstad besoek."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Simonsberg"Pragtige ou geboue. Rustige atmosfeer. Nie so gejaagd soos van die ander stranddorpies nie, baie om te sien - alhoewel die loadshedding ons museumplanne in die wiele gery het. "
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Salop House"Pragtige klein dorpie met die lekkerste kos en mooiste plekke om te sien."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Oceans Echo"Safe to shop and walk about but also go to Kalk Bay, beautiful bay, harbour and restaurant. Oceans Echo is out of the traffic of Cape Town but within 45 mins of Cape of Good Hope, Table Mountain Cableway and V & A waterfront with many restaurants and great shopping."
Simonstad, Suidelike Skiereiland
Simonsberg"Simon's Town is a great place to visit. There's actually so much to do and see in this little town and it's so close to all the other great attractions of the Cape. It's central, and safe so you can walk around everywhere. We didn't end up doing half the stuff we wanted to (we ran out of time) so we will definitely be making a return visit!"
St James, Suidelike Skiereiland
St James Cottage"O ja! Ons was so honger die aand toe ons laat terugkom, toe ontdek ons 'n heerlike vars ciabatta, botter en konfyt. Wow, oulike gasheer en gasvrou!"
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Salop House"Heerlike strand om in te swem asook stappaadjie langs die rotse. Sentraal geleë vir besoeke aan Kaappunt, Simonstad, Kalkbaai en Kommetjie omgewing. Die verkeervloei gedurende spitstye in die hoofstraat is stadig. Ons sal na 9 in die oggende (weeksdae) met 'n motor daar probeer ry. "