Geverifieerde Resensie
South Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 484 resensies.
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Aloe Cottage"Lieflike klein kus dorpie met plat op die aarde mense met uitstekende eetplekke en staproetes. "
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Peaceful Kom"Om by Kommetjie te kom vereis dat mens deur 'n groot informele nedersetting ry (tensy die lang ompad gevat word). Dit was vreedsaam toe ons verby is, maar volgens wat ons verneem kan dit soms onveilig wees om daar deur te ry. Die meeste van die plekke in die area maak vroeg toe, so as mens vakansie hou moet jy daarvan bewus wees anders gaan jy dalk sonder aandete sit! Ongelukkig was ons nie lank genoeg daar om regtig te verken nie, maar dit is 'n pragtige area en baie rustig. Vir seker 'n plek waar mens se siel kan rus en kunstenaars kan inspirasie kry. "
Noordhoek, Suidelike Skiereiland
Leopardstone Hill"Noordhoek is definitely a beautiful green area, we had both sea area as well as beautiful woods and forest atmosphere that makes Noordhoek a desired destination as it contains a bit of both."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Seascape Guest House"Naby Kalkbaai en Simonstad wat baie besienswardighede het."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Vishoek is 'n aangename dorpie en alles wat jy nodig het is stapafstand van die verblyf af."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Alhoewel Kommetjie weggesteek is agter die berg, is dit tog so sentraal om gou vir 'n rit te gaan oor Chapmans Peak. Jy kan kies om of Simonstad toe te gaan of Houtbaai vir lekker vars vis en skyfies. Dan is daar ook die pragtige strande in die omgewing van Boulders Beach in Simonstad tot Muizenberg is net ongelooflik. Dan is daar ook die Longbeach Mall se lekker eetplekke en winkels. Dit als het gesorg vir die beste vakansie ooit."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Rosmead Apartment"Such an awesome place. Nice and quiet. Lovely restaurants and cute little shops. Lovely!"
Vishoek, Suidelike Skiereiland
At The Acorn"Nice area, all amenities were within walking distance."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
5 Gannet"Glencairn is 'n stil en rustige area naby aan Simonstad."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Kalk Bay Sea Space"Great eating spots, laid back vibe, unpretentious locals and decent shopping in a not too touristy place, Kalk Bay is a must! For very good fish and chips try Lucky Fish behind Kalkys."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Sea La Vie"Indien jy by Sea La Vie gaan woon is Glencairn 'n fantastiese plek."
Glencairn, Suidelike Skiereiland
Incazura Guest Suite and The Light House"Beautiful views, also close to shops and the beach."
Marina Da Gama, Suidelike Skiereiland
Marina Beach House"Do not change the a thing. No complaints at all."
Kalkbaai, Suidelike Skiereiland
Middedorp at the Majestic Village"Fantastic restaurants, art galleries and shops. A sophisticated fishing village vibe."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Mountain View"Skoon, veilig en ontspanne dorp. Baie mooi. Lekker sentraal."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Regtig net die verkeer in die oggende as gevolg van padwerke wat nie goed was nie."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Cosy Vishoek"Vishoek is baie lekker stapvriendelik. Die strand self was wonderlik en dis so mooi. Die dorpie het als wat mens benodig as mens jou eie kos wil maak. Die restaurante is min, maar daar is oulike plekkies as mens soek of net 'n dorpie of twee verder ry, glad nie vêr nie. Daar is ook 'n trein wat mens kan gebruik om sommer 'n bietjies van een dorpie na die ander te ry vir uitstappies. Ons sal graag terugkom."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
A Place in Thyme"Lieflike dorpie met baie lekker aktiwiteite te doen."
Vishoek, Suidelike Skiereiland
Central 4U"Good, funky feel, especially with Kalk Bay just down the road. Fantastic for history lovers with Simons Town just down the road the other way."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"Het net positiewe kommentaar oor Kommetjie."
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Happy Home Imhoff's Gift"I am looking forward to when the roadwork's are completed that would really add to the enjoyment of the trip to Kommetjie."
Seaforth, Suidelike Skiereiland
Crow's Nest"It is very unique with plenty of history and everyone should respect it as such!"
Kommetjie, Suidelike Skiereiland
Peaceful Kom"Kommetjie is a true gem with beautiful surroundings, nature and tranquility. "