Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 552 resensies.
Himeville, Suidelike Drakensberge
Tangle Wood Guest House"Pragtige dorpie met genoeg om te doen by plekke rondom die dorp. Sentrale dorpie om in te bly en dan verder rond te ry."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Berghaven Log Cabin"Dorp lyk heel gaaf. Ons was te kort daar om dit behoorlik te geniet, maar gaan weer terug soontoe. "
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Cottages - Tintern"Not everything was open but we enjoyed the pottery shop, supper at Walkerbouts and loved the park next to the river where the dump used to be! "
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Amanzi Empilo Bungalow"Rhodes is 'n baie quaint village. Dit is in 'n pragtige omgewing en uitstekend vir stap/draf/4x4 geesdriftiges."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Amanzi Empilo Bungalow"Dit kan nogal 'n probleem raak as mens nie bewus is daarvan dat daar nie 'n brandstofstasie is nie. Mense moet maar vooraf beplan as jy wil rond ry."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Cedar Garden"So baie om te doen en sien in die omgewing. Sal moet terugkom!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pile Inn Bed and Breakfast"Oulike en geskiedkundige plekkie, net te min tyd gehad om alles te verken. Ons Sani Paas uitstappie was puik."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rubicon Units"If it's city lights you want, don't go. If you appreciate scenic areas coupled with tranquillity then Rhodes is definitely worth visiting."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility"Pragtige, rustige dorpie! "
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rubicon Units"The gravel road from Barkley East to Rhodes is a bit of a challenge for people driving small cars, but slow driving gives one some breathtaking views. Would be great to see it under snow."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Penwarn Country Lodge"Baie goed om te doen in Underberg. Een winkelsentrum. Mooiste uitsigte op die berg. Lekker en rustige wegbreek."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Amanzi Empilo Bungalow"Jy moet baie lief wees vir die natuur, selfonderhoudend wees en in jou eie brandstof kan voorsien. Moenie Tiffendell ski-oord mis nie, dit is nou heeljaar oop. Pragtige omgewing in die somermaande."
"Prachtig natuurgebied met goed gemarkeerde wandingen. Ideaal voor vogelliefhebbers. "
Himeville, Suidelike Drakensberge
Tangle Wood Guest House"Vir seker die moeite werd! Ons gaan vir seker terug. Daar is nog baie wat ons nie gesien het nie!"
Himeville, Suidelike Drakensberge
Tangle Wood Guest House"Himeville is 'n baie klein en pragtige dorpie met min fasiliteite. Underberg (5,6 km vanaf Himeville) is die aangewese dorpie om enige aankope te doen. Ons sal maklik weer in Himeville gaan woon."
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Old Hatchery"Underberg is asemrowend mooi en bied orals 'n uitsig op die berg. Al die restaurante daar rond kan met liefde besoek word."
Himeville, Suidelike Drakensberge
Dunford's Loft"Still dorpie om weg te breek van alledaagse gejaag."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Mooiplaas Guesthouse Retreat"Kokstad self is nie juis 'n toeristedorp nie, maar die omgewing is ongelooflik mooi!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Penwarn Country Lodge"Lovely hot days and cool nights during summer."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rubicon Units"Die pas in van Barkley-Wes af was pragtig maar die Naude's Nek pas is nog mooier, sal dit net volgende keer met 'n 4x4 wil doen."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Eagles' Rock Mountain Retreat"Underberg se bergreekse is mooi. Nie baie om daar te doen vir tieners nie. Lekker gerus."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Eagles' Rock Mountain Retreat"Underberg is in 'n pragtige deel van die Drakensberge. Die berge, strome, damme, bergpieke, ens. is pragtig."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pin Oak Cottage"Great MTB trail at the Olde Duck. Great Super Spar in town. Although the town itself is not much to write home about but did I mention the beautiful scenery! There are a number of eateries in and around the area for all tastes and budgets. Puckertty Farm Stall has lovely homemade bread and baked goods. Best coffee is at the Olde Duck. Underberg is stunning for cycling hiking fishing, simply unwinding and taking in nature. Now I know why South Africans call SA God's country. Underberg is simply stunning."