Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 552 resensies.
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Willow View Place"Dis een van die mooiste dorpies waar ek al was in Suid-Afrika."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Cedar Garden"Moet net die strate regmaak en die middedorp skoon hou."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rubicon Units"Iets uit 'n ander wêreld en die omgewing is asemrowend mooi!"
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rubicon Units"Dis klein, maar skoon. Dis jammer dis net grondpaaie. Sal weer die plek besoek."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rubicon Units"Die area is pragtig, absoluut die moeite werd om daar deur te reis. Maak net seker jy kom met 'n SUV of bakkie. want die pad is bietjie rof."
Himeville, Suidelike Drakensberge
Dunford's Loft"Gaan nou nie te veel aan nie, maar as jy die omgewing wil verken ens is dit n baie goeie basis."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Panorama Hideaway"Baie rustige omgewing. Beslis die plek om by te gaan ontspan."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Cottages - 403 On Sauer"Kan aanbeveel word net as jy bereid is om 60 km baie slegte grondpad te ry."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Alpine Swift Trails High Altitude Training Facility"Beeldskone omgewing."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Cottages- Bellbrook"Under no circumstances, unless you have a 4x4, should you travel to Rhodes via any other road than from Barkley East. The road from Maclear is hectic and you travel over Naude's Nek Pass, that is not for the faint-hearted."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley View Cottage"Awesome scenic little town with many attractions in the area to visit!"
Himeville, Suidelike Drakensberge
Sani Gables Bed and Breakfast"Baie interessante dorpie, besienswaardighede en 'doendinge' in die omgewing."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Panorama Hideaway"Pragtige skat aan die suidelike deel van die Drakensberg. 'n Mens kan beslis meer as een maal daar 'n draai maak en daar is ongelooflik baie om te ondervind. Die natuurskoon is werklik iets om te beleef!"
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Kinmel Guest Farm"Rustigheid vanself, geen misdaad en vriendelike mense."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Ek kan die Lemon Tree Restaurant sterk aan beveel. Underberg is n mooi klein dorpie waar jy alles wat nodig is as toeris kan kry. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Berghaven Log Cabin"Underberg is soos meeste dorpe in die omgewing maar bedrywig met baie voetgangers en karre in die middedorp. Maar die Superspar het als wat jy sal benodig van hout tot sjerrie vir die winter. As verblyf, om die pragtige omliggende areas te verken, is Underberg beslis die perfekte keuse."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Cottages - 403 On Sauer"Pragtige dorpie met baie rondry paaie, naby aan Tiffendell vir sneeu speletjies in die winter. Lekker om rond te stap en te kyk na al die ou geboue."