Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 552 resensies.
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Cottage on the Corner"Unfortunately I did not have time to explore the area, but will definitely be going back for a few days as soon as I can."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Birches Cottage & Willows Garden Room"Underberg is a beautiful part of South Africa - especially at this time of year (autumn)."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Hilltop Cottage"The Spar area won't be winning the cleanest area competition."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Hamstead Farm Cottage"Vir enigiemand wat van die natuur hou is hierdie area ’n moet!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley Lakes"Gesels met mense wat die omgewing ken. Daar is baie bitter mooi plekkies wat jy gaan mis as jy nie daarvan weet nie."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Berghaven Log Cabin"Min vir tieners om te doen behalwe stap, perdry of visvang."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Berghaven Log Cabin"So baie om te sien die natuur en berge is asemrowend!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Birches Cottage & Willows Garden Room"The people, the town is beautiful and natures is breathtaking. We are already planning our next trip to Underberg."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Mountain Vista"Vriendelike dorp en streek. Baie om tesien en te doen. Die uitsig van die Drakensberge van Underberg af is vyfster."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Berghaven Log Cabin"The town Underberg itself is very small & does not have many shops. However when going to Underberg do not bank on visiting the town rather spend time outdoors in the mountains with lovely hikes & many outdoor nature based activities."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Blackbrook Farm"Nice plek in die Drakensberge. Net jammer ons regering kan nie die slaggate herstel nie. So pas op en ry stadiger."
"Dit was ons eerste besoek aan hierdie deel van die land. Ons sal dit graag mettertyd verder wil verken."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley View Cottage"Die slaggate op die deurpad R617 het ernstige aandag nodig. Baie bly ons het nie nodig gehad om daar in die donker te ry nie."
Underberg, Suidelike Drakensberge
J&B Lodge"Uitstekende dorp om van daar die omgewing te verken, baie sentraal."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Splashy Fen Mtingu Camp"Die beste, die mooiste, die skoonste, beslis 'n moet vir alle reisigers."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Bergview"Dit is 'n heerlike vakansieplek weg van die gejaag. Dis net jammer dat dele van die pad na Underberg sleg is."
"Die paaie in die omgewing regtig in 'n slegte toestand. En diens by Champagne Castle maar stadig."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Tin Can Glamping Caravan"Aaklige dorp. Koop liewers alles wat jy nodig het voor jy daar aankom en bly liewers in die natuurreservate."