Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 552 resensies.
Underberg, Suidelike Drakensberge
House at The Stables"Great place to spend a weekend. Especially if you want to head into the mountains for hikes or up Sani pass, or even just to chill. Many great restaurants in the area."
Matatiele, Suidelike Drakensberge
Resthaven Guesthouse"Baie klein dorpie, maar genoeg winkels en uitsig."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Bergview"Soos baie plekke in die land is die pad na Underberg en selfs in die dorp vol slaggate, "potholes". Sou beslis help as dit instand gehou kon word. Dit het gemaak dat 'n mens nie die omgewing wil verken en die plaaslike gemeenskap (restaurante en toeruste aanloklikhede) wil besoek nie."
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Old Hatchery"Crappy town in beautiful surroundings. It has deteriorated markably, especially the roads through the town."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Sunset View Self-catering Cottage"Soos oral in die platteland is die paaie en strate in 'n haaglike toestand. Die Superspar is super. Eetplekke 100%."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Sani's Rest"Goeie ligging as jy Sanipas wil opgaan. Baie mooi streek."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Rattray's Roost"Underberg is a beautiful, safe destination. Road conditions in some parts are very poor with large potholes. Would recommend Southern Berg Shuttles. They literally know every pothole and can ferry you around safely."
"Baie mooi, maar die paaie is rof! Ry maar versigtig en beplan jou roete met ekstra tyd."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Khotso Lodge and Horse trails"Die dorp Underberg is verwaarloos. Weg van die dorp is die mooiste natuurskoon. En kan jy asemhaal en ontspan."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Dragon's Lair Guest Lodge"Dit is een van die mooiste plekke in SA. Mens moet gaan. Ons het deelgeneem aan Ultra Trail Drakensberg en dit is baie moeilik om akkommodasie te kry wat mens kan bekostig. En soms is dit wat jy kan bekostig nie so goed nie. Dragon Lair staan uit."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Hilltop Cottage"Allow for extra travel time as road conditions are not ideal to drive in the dark."
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Old Hatchery"Dis 'n baie oulike dorpie. Pad van Bulwer af tot daar nie mooi nie, dit lyk maar soos die res van SA se paaie."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Sunset View Self-catering Cottage"Sani-Pas tot in Lesotho is 'n emmerskoplysie-item om te doen vanuit Underberg."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley View Cottage"Pragtige omgewing en ons kon van daar by Sanipas uitry."
"Daar is baie staproetes. Jy gaan weer, en weer, en weer moet gaan om moeg te word vir die plek."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Mount Currie Inn"Paaie in die dorp is onbekombaar. Paar oulike restaurante, maar nie werklik 'n toeristebestemming nie. Meer 'n deur ry."
"Restaurants over charge. Ordered the prawns at Bergview restaurant. R200 for 6 tiny dry prawns, served on a bed of dry, unseasoned rice with no sauce. R60 for a glass of wine."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Dragon's Lair Guest Lodge"Pragtige area, net jammer die pad is vol slaggate. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Valley Lakes"Absolutely stunning area, but the road there requires concentration and great driving skills as its 1hr45min of potholes unfortunately."