Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2480 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Bateleur Holiday Home"Kleinmond is a baie mooi en rustige dorp, lekker om daar te kuier."
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Endstraat 70"Baie stil, voel veilig en ek hou van die geleentheid om tyd op die strand deur te bring - strand het toilette en strandgebied is skoon en maklik toeganklik."
"Die mense is vriendelik in Sandbaai. Ons sal beslis seker maak vir beter verblyf maar sal Sandbaai weer besoek. "
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Dis 'n rustige kusdorp met die mooiste wandelpad langs die see."
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Whale Watch Accommodation"Stil plek en rustig. Moet nog net leer die mooi land van ons bevat alle rasse groepe wat ook vakansies hou."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Belle's Cove"Lovely beaches and walks and there are many wonderful places in the area within an easy driving distance. "
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
After8 Bed and Breakfast"Pragtige natuurskoon. 'n Mekka vir belangstellendes in seelewe."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Bay Cottage"Nog 'n juweel op die walvis-roete. Uitstekende restaurante en buitelewe-aantreklikhede."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Betty's Rest"Beautiful place, relaxing atmosphere, white sandy beach."
"As toeristebestemming voldoen Onrus aan baie voorwaardes. Dis netjies en in rustige area geleë. As toeris behoort en sal jy altyd op jou grootste gemak voel. "
Perlemoenbaai, Suidkus Walvisroete
SeaKaya"Baie veilige area met sekuriteit wat heeltyd patrolleer."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
28 Duiker"Die sekuriteit van die estate laat 'n mens veilig voel."