Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1296 resensies.
"Onrus bly maar altyd een van my gunstelinge. Nie te besig nie, maar ook nie te stil nie. Net die regte balans. Ai, en om daai seelug in te asem, laat mens sommer net lekker ontspan!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rus Vir My Siel"Daar word jaarliks 'n groot hondeskou aangebied wat heerlik is vir 'n gesinsuistappie."
"Lovely place and everything is conveniently close by such as the beach, mall etc."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Waterblom in Pringle"Uiters goed geleë ten opsigte van natuurskoon, buitelewe aktiwiteite en besigheid in die Wes-Kaap."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Streams Cottage"Ons bly gereeld in Bettysbaai, is altyd tevrede en kuier lekker."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"Baie rustig en vakansie kan terdeë geniet word."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
Roux's Rus"Dit is prentjiemooi. Dit is naby aan Hermanus en Onrus, so dagbesoeke is maklik."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Vir ons doeleindes was dit perfek, aangesien ons net 'n rustige wegbreek by die see wou hê. Dit is egter baie stil gedurende die week, terwyl ons daar was, wat moontlik nie na almal se smaak sal wees nie. Vele restaurante en koffiewinkels was oop, maar weinig van hulle het kliënte gehad. 'n Mens kry dus die gevoel van 'n 'sleepy little town', waar daar nie veel aangaan nie."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Our Happy Place"Peaceful! A lazy beach town not commercialised so one can find a quiet getaway. Best beach ever."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Sheva"Kleinmond is werklik 'n pragtige dorp met die mooiste strand. Ons sal dit beslis aanbeveel as 'n vakansiebestemming. Baie netjiese dorp en strande."
"Was eintlik te kort daar om werklik te oordeel. Ons het wel tyd gehad om langs die kuspaadjie te stap en die asemrowende skoonheid van die see te geniet."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Friendly Stay"A nice quiet town, very friendly residents, great beaches, views, mountain walks and some excellent places to dine and take in the delicious sea views."
"Het 'n lekker wandelpad langs die see. Mense en honde baie vriendelik. Eetplekke kan dalk later oopbly en vroeër oopmaak. Eskom het alles opgeskroef."