Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 4893 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

2377 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 6 mense

Stella Maris 144 is in Amanzimtoti en bied gehalte-vakansieverblyf met pragtige see-uitsigte vanaf binne die eenhei...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Gee Wizz is in die Suidkusdorpie Scottburgh geleë. Die huis is naby besienswaardighede, soos die T.C. Robertson Nat...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Modern Industrial Cottage is ’n tuinkothuis wat lig is en in ’n industriële-styl gebou is. Dit is op ’n woonerf waa...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 6 mense

Seahorse Unit 4 is ’n selfsorg-woonstel in ’n sekuriteitskompleks in die kusdorpie Scottburgh. Die dorp spog met ui...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 14 mense

Tuscany by The Sea bied selfsorgverblyf in Port Edward. Die gastehuis het die ideale ligging naby Spiros Rocks-stra...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 14 mense

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense

San Lameer Villa 12405

Selfsorg in Sanlameer, SanlameerSuidkus
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

San Lameer Villa 12405 is op San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Hierdie subtropiese parad...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 6 mense

L'Escalier Cabanas 513 is 'n lieflike selfsorgwoonstel teen die strand in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Dit i...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 6 mense

Cabanas Del Mar 69

Selfsorg in Warner Beach, Warner BeachSuidkus
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 6 mense

Cabanas Del Mar 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Cabanas Del Mar-kompleks op ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Umdlalo Lodge is 'n luukse lodge in Umtentweni naby Umtentweni-hoofstrand. Die lodge is maklik verkrygbaar vanaf di...

Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Kroeg
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense

12 Bronze Paradise

Selfsorg in Leisure Bay, Leisure BaySuidkus
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

12 Bronze Paradise is 'n woonstel teen die see in Leisure Bay geleë is. Die perseel is net 300 m van die strand af....

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang