Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 4893 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

2377 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 8 mense

Family Holiday Home is 'n gerieflike, ten volle toegeruste selfsorghuis in die rustige woonbuurt Scottburgh. Scottb...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

San Lameer Villa 2523

Selfsorg in Southbroom, SouthbroomSuidkus
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

San Lameer Villa 2523 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag, vir 6 mense

San Lameer Villa 2202 is 'n dubbelverdieping-villa op die San Lameer-landgoed wat 'n gholflandgoed in Southbroom is...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 658
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 4 mense

37 Key Largo is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in 'n veilige kompleks in Kingsburgh. Dié woonstel op di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Serene Seascape Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Die wo...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 4 mense

La Mouette 1 is 'n woonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks wat verblyf in 11 eenhede in Manaba-str...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 6 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 670
per nag, vir 6 mense

Miramarcove 22 is in 'n sekuriteitskompleks in Port Edward en is gerieflik ingerig vir 'n groep of gesin van 6. Di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 670
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 6 mense

Ocean Breeze No.3 is op van Lucien-strand in Manaba, Margate en bied slaapplek vir 6 gaste loopafstand van die stra...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 8 mense

Ocean Song is 'n ruim vakansiehuis met 'n panoramiese see-uitsig in Trafalgar, Southbroom. Dit is ideaal vir 'n onv...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 8 mense

Vanaf R989
R 989 R 891
per nag, vir 4 mense

Rosscarbery 2

Selfsorg in Ramsgate, RamsgateSuidkus
Vanaf R989
R 989 R 891
per nag, vir 4 mense

Rosscarbery 2 bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Dit is die ideale wegbreek vir 'n gesin...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R989
R 989 R 891
per nag, vir 4 mense

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang