Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 4893 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

2380 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 6 mense

Colonial Sands 406 is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdieping in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel ...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
Selfsorg
Swembad
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense
Langtermyn-verblyf-aanbod!
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 4 mense

Itongasi Holiday Flat 3 is ’n selfsorgwoonstel op die bank van die Tongazi-rivier in ’n veilige kompleks in Glenmor...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense

San Lameer Villa 3311

Selfsorg in Sanlameer, SanlameerSuidkus
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

San Lameer Villa 3311 is op die San Lameer Landgoed aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë. KwaZulu-Natal is 'n su...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 450
per nag, vir 10 mense

Shad Shack is 'n luukse, moderne en smaakvol versierde vakansiehuis in Ramsgate, reg op die strand, met direkte str...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag, vir 10 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

V'kansi Khaya is 'n lieflike gastehuis wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Southport bied en is ideaal vir 'n weg...

Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 4 mense

Lucien Sands 401 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks het pragtige see-uitsigte v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

69 Lagoon is naby Marina Beach in KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid spog met 'n pragtige strandmeer-uitsig en is net...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 12 mense

Kayamanzi Cottage

Selfsorg in Leisure Bay, Leisure BaySuidkus
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 12 mense

Kayamanzi Cottage is in die pragtige kusdorpie Leisure Bay geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 'n groot ge...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 12 mense

Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag, vir 4 mense

San Lameer Classic Villa 1908 is in San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys is aan die Suidkus van KwaZu...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag, vir 4 mense

Vanaf R7 225
R 7 225 R 6 142
per nag, vir 10 mense

San Lameer Villa 10432

Selfsorg in Sanlameer, SanlameerSuidkus
Vanaf R7 225
R 7 225 R 6 142
per nag, vir 10 mense

San Lameer Villa 10432 is op die gewilde San Lameer Landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R7 225
R 7 225 R 6 142
per nag, vir 10 mense

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang