Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 4893 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

2375 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Stella Maris 15 & 17 is in 'n veilige gebou, reg op die strandfront van Amanzimtoti, naby verskeie besienswaardighe...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 030
per nag, vir 4 mense

14 Warnerdoone Beachfront Apartment is 'n bekoorlike, pragtige strandfrontwoonstel met 'n uitstekende ligging op Am...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Visvang
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 4 mense

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 6 mense

Club Cabana 12 is 'n sonnige selfsorgwoonstel in die veilige kompleks in Ramsgate-suid, KwaZulu-Natal. Die woonstel...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 10 mense

Greedilulu is 'n selfsorghuis in Kingfisher-laan in Umzumbe. Dit is net 50 tree vanaf die strand, wat maklike toega...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 10 mense

Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag, vir 6 mense

Shalom Bairn Str flat

Selfsorg in Beacon Rocks, Beacon RocksSuidkus
Vanaf
R 1 525
per nag, vir 6 mense

Shalom Bairn Str Flat is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op 'n gedeelde perseel in Beacon Rocks, ...

Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 6 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 6 mense

No 2 Avignon is 'n lieflike selfsorgwoonstel net 200 m van die strand af. Dié woonstel is op die grondvloer en be...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R720
R 720 R 576
per nag, vir 2 mense
Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R720
R 720 R 576
per nag, vir 2 mense

Sea Breeze Shelly Beach bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe in die kusdorpie Shelly...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf R720
R 720 R 576
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 4 mense

Jacobs Cottage by the Ocean is in Sunwich Port in KwaZulu-Natal, tussen Banana-strand en die South Port-blouvlagstr...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 8 mense
Langtermyn-verblyf 30% af!
Gratis kansellasie

Pansy Shell

Selfsorg in Leisure Bay, Leisure BaySuidkus
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 8 mense

Pansy Shell is 'n selfsorg-vakansiehuis in die rustige dorpie Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Leisure Bay...

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Jacuzzi
Braaiplek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag, vir 8 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

V'kansi Khaya is 'n lieflike gastehuis wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Southport bied en is ideaal vir 'n weg...

Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang