Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 4893 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

2380 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 6 mense

Balooga Flat 23 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in 'n kuskompleks in Margate. Dis naby...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 6 mense
Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 6 mense

Banana Beach Club Unit A2 is 'n lieflike woonstel in Banana Beach, Melville wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 6 mense

Vanaf R1 675
R 1 675 R 1 424
per nag, vir 4 mense

San Lameer Villa 1910

Selfsorg in Sanlameer, SanlameerSuidkus
Vanaf R1 675
R 1 675 R 1 424
per nag, vir 4 mense

San Lameer Villa 1910 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla op die San Lameer-landgoed op die suidkus van KwaZulu-Natal. ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 675
R 1 675 R 1 424
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 9 mense

CAVU is 'n pragtige vakansiehuis met 'n see-uitsig in Ramsgate, naby die hoofswemstrand. Die huis beskik oor 4 sla...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 9 mense

Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 4 mense

T & T Stella Maris is in Amanzimtoti en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 6 mense

Charlotte se Strandvilla is in die bekoorlike dorpie, Munster geleë. Dié eenheid is in 'n strandfrontkompleks net 4...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 5 mense

Wegbreek Ramsgate is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Ramsgate Beach, Margate. Hierdie eenheid is stapafstand vanaf ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Voëlkyk
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R 899
per nag, vir 5 mense

Hello Holiday @ 4 Boboyi - Mangrove Beach Estate is in Port Shepstone geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in '...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 5 mense

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 8 mense

San Lameer Villa 3003 is 'n volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-villa wat op die gewilde San Lameer Estat...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

The Beach House skuil in 'n veilige kompleks in Palm Beach, 'n ouwêreldse kusdorpie naby Port Edward. Die area is t...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang