Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Suidkus
4.4/5

Lees regte resensies van Suidkus van 2319 geverifieerde gaste.

Indien jy Suidkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus akkommodasie

2350 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)

Moeg Geploeg Lodge

Selfsorg in Sunwich Port, Sunwich PortSuidkus
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Moeg Geploeg Lodge is 'n selfsorg-eenheid wat in Sunwich Port geleë is, 14 km vanaf Port Shepstone, net 200 m vanaf...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Stella Maris - Deluxe Family Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesinsvriendelike kompleks aan die s...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Spindrift 4 is 'n selfsorg-woonstel in Margate, in die middel van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir sy pragtig...

Braai
Swem
Elektroniese bankoorplasing
Braai
Swem
Elektroniese bankoorplasing
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 13)

Fiddlewood Beach House is 'n ruim selfsorghuis met direkte toegang tot Southport Beach en Anerley Beach in Southpor...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 13)

Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 700
per nag (plek vir 12)

Hierdie villa is in die Caribbean Estates, 'n unieke privaat oord 4 km noord van die vakansiedorpie Port Edward. Di...

Gratis, veilige parkeerplek
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
Skoonmaakdiens
Vanaf
Vanaf R 4 700
per nag (plek vir 12)

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

San Lameer Villa 2916 bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n privaat villa met 2 slaapkamers in die San Lameer-oord l...

Swembad
Braai
Fietsry
Visvang
Swembad
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

San Lameer Villa 2513 is 'n stylvolle ateljee-enkelwoonstel in die gesogte San Lameer Landgoed in Southbroom. Dié ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 140
per nag (plek vir 6)

Santorini 401A is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Margate. Hierdie woonstel bied pragtige uitsigte oo...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 6)

Dadda's Place

Selfsorg in Melville, MelvilleSuidkus
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 6)

Dadda's Place is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Mangrove Beach Estate en is gerieflik naby Banana-st...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

San Lameer Villa 2001 is 'n selfsorg-villa op die San Lameer Gholflandgoed. Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers e...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)

Dis lekke by die see, dis lekke aan die Suidkus! Die Suidkus is die beste bestemming vir 'n seevakansie. Hier is pragtige strande, twee wêreldbekende skubaduikplekke en 'n prentjiemooi landskap in die binneland. Die water is warm en die atmosfeer is tropies – mens voel skoon asof jy op 'n eiland vakansie...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang