Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.

Ramsgate Beach, Suidkus

60 Ramsgate Palms

"Die strand was skoon, lewensredders op hul pos en ons en die kinders kon die branders geniet."

Margate Beach, Suidkus

Dajana 10

"Strand was baie netjies, maar baie besig oor naweek en baie mense het nie hul rommel weggegooi nie en net so op die strand gelos."

Uvongo, Suidkus

205 Laguna La Crete

"Gaan al vir die laaste 30 jaar na Uvongo vir vakansie. Bly 'n uitstekende vakansiebestemming."

Uvongo, Suidkus

Seagulls View Bed & Breakfast

"Beveel nie 'n Chillie House kerrie aan nie, het beide siek geword van kerrie. Het 'n fantastiese tyd by Friends Sport Bar in Margate gehad. "

Margate Beach, Suidkus

Boulevard 215

"Reg agter die Lifesaver huis, by die trappe wat afgaan na die minusipale swembad moes ons elke dag sit en toekyk hoe daar onwettige handel gedryf word met dagga en dwelms en ook moes sien hoe dit net daar gebruik word. Ek het die polisie geskakel en wag nog steeds vir hulle om uit te kom. Met minderjariges in my gesin is dit glad nie aangenaam nie. Dink nie Margate sal my ooit weer sien nie."

Uvongo, Suidkus

Topanga 57

"Dit bly een van die lekkerste strande aan die Suidkus."

Ramsgate Beach, Suidkus

Matt's Place

"Perfect for any family and the walled in tide pool was an unexpected treasure. "

Doon Heights, Suidkus

Shangrila 807

"Secured, friendly staff, beautiful beaches with life guards, nearby airport, shopping malls and places of interest eg Eyadini, Max Shisanyama, Splash Water World & Shaka Marine World."

Warner Beach, Suidkus

Blue Sky Mining Bed and Breakfast

"Kort stalletjies, maar baie netjies."

Manaba Beach, Suidkus

Sue Casa 4

"Lucien strand het minder wind gehad as Margate strand en was loopafstand van Sue Casa 4 af. "

Ramsgate Beach, Suidkus

Rayvin No 12

"Baie netjies, skoon en lekker strand om by te kuier."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 26

"Safe, clean with whales and dolphins close to the beach."

Hibberdene, Suidkus

Huisie by die See

"The signal for cellphones are very poor. And also the supermarkets don’t stock all the formula milk for babies."

Ramsgate Beach, Suidkus

Hamiltons

"Lieflike, mooi, skoon strand. Moes net vroeg gaan vir naby parkeerplek. Anderste baie mooi en die getypoel is lekker vir die kleiner kinders. Hulle het dit baie geniet."

Marina Beach, Suidkus

Marina Glen Holiday Resort No.26

"Pragtige still strande. Baie skoon end netjies."

Pennington, Suidkus

Watersong

"Would be nice to have a filling station and a few restaurants."

Uvongo, Suidkus

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Very nice area with friendly locals."

Margate, Suidkus

Ramsgate Views 9

"It's a good place to be."

Port Shepstone, Suidkus

Sea Cottage

"Lovely swimming beaches, access to fishing spots, access to great family activities. Pleasant weather and climate. 90 min drive from Durban."

Mtwalume, Suidkus

67 La Vista

"No restaurants to buy food after hours."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Griet se Plek

"Lekker familie strand."

Margate Beach, Suidkus

Hibiscus Road

"Die strand was heerlik."

Margate, Suidkus

Margate Vakansie Huis

"Margate is fantasties, lekker atmosfeer."

Margate Beach, Suidkus

Boulevard 403

"Strand kan skoon gehou word, het baie gebreekte glas opgetel."

Pennington, Suidkus

Pennington Waves

"Stil en veilige dorpie aan die Suidkus vir 'n rustige wegbreek."

Uvongo, Suidkus

62 Topanga

"Fantastiese strand. Veilig en skoon! "

Uvongo, Suidkus

Nautilus 3

"It's a lovely place, but you have to travel to get takeaways like KFC."

St Michael's-on-Sea, Suidkus

Gough Heights 6

"A beautiful and clean town, friendly people, a home away from home."

Blad
Blad 107 - Wys 3181 tot 3210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang