Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"Die plek het 'n lieflike strand en gety-poel vir die kinders, ons het ook baie dolfyne gesien!"
"Beautiful and peaceful and quiet conservancy environment. Thoroughly enjoyed our stay and in particular our breakfast at the Impithi beach kiosk while watching birds diving for sardines, dolphins frolicking and whales flashing their tail fins in the background, as well as our conservancy walk. A lovely base to explore the rest of the South Coast!"
"Dit is so rustig en netjies en nie 'n toeloop van mense nie, jy vat jou handdoek, stoel en mandjie en stap strand toe, geen gesoek vir parkerplek, gaan definitief weer en weer gaan."
"Die strand by Ramsgate self is ongelooflik mooi en skoon. My kinders het so lekker geswem in die see swembad. Die stand self is net so lekker en al die eet plekkies om in net so lekker saam die stalletjies. Baie mooi plek om vakansie te gaan hou. Sal enige tyd weer gaan."
"Melville is 'n goed geleë gebied en ons het heerlik daar vakansie gehou. Dit is gerieflik naby aan noodsaaklike winkels. Die Pit Stop restaurant is 'n moet op elkeen se doen-lysie wanneer jy daar vakansie hou."
"Hulle breek maklik in jou voertuig in, so moenie enige waardevolle artikels in jou voertuig laat nie."
"Pragtige gebied, gawe mense, heerlike weer in winter. Sal nie sommer weer my keuse wees nie - strande nie toeganklik vir honde, en troeteldiervriendelike geriewe yl gesaai."
"Baie lekker klimaat in die winter, met basiese geriewe beskikbaar. Heerlike ontspan-plek."
"Die afdraende af see toe van die woonstel af, was bietjie uitputtend, maar nog steeds die moeite werd."
"Die enigste probleem is die verkeer. Om by die hoofpad aan te sluit is tydsaam, veral as `n mens wil noord draai in die hoofpad in. Jy moet lank wag vir `n veilige geleentheid om oor te ry en in te draai."
"Baie lekker plek. Ons gaan elke jaar in die winter vakansie hou, en die weer was awesome. Ons het somersweer gehad."
"It was a lovely place to stay. It had a great view facing the ocean. There were a variety of restaurants surrounding the area making it a convenient place to stay. The house came equipped with everything for a convenient stay, including DStv. The place was very safe and had very welcoming neighbours. The house was clean and tidy and had secure parking and had a beautiful garden. Will surely return."
"Ons het die strand en die omgewing baie geniet. Lekker eetplekke. Vriendelike mense."
"Loved Margate, always enjoyed being there. My only gripe was the loud music for the one night (Friday) while we were there for a 7 day period. It was the first day of the school holidays and people were celebrating loud and until the early hours of the morning. There are plenty of shops for grocery stores close by, and Margate is central in so many ways. I would still go back."