Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"Dis pragtig, maar ek sal liewers in die toekoms weer nader aan Shelley Mall wil bly, die verkeer was erg."
"Was heerlik - kan niks negatief se nie - regtig 'n vakansie wat ons baie geniet het, wens net ons kon langer bly."
"Sea Park is a quiet and peaceful little town, not much to do at Sea Park. "
"Daar is baie om te doen in Ramsgate self met The Waffle House, Burlesque Cafe, Gaze Gallery en The Artists' Gallery. Die strand is skoon en veilig. Om die hoek is Margate en Southbroom tussen die twee is alles waaraan mens kan dink - Riverbend Krokodilplaas, Art & Wine, Pistols Saloon en nog so veel meer."
"Baie sentraal, naby goeie strande, winkel sentrums, dokters, asook genoeg uiteetplekke."
"Doon Heights is a wonderful quiet place. The beach is clean and well maintained. The tidal pool is only a short walk down the beach and offers a safe place for little ones to swim and enjoy the ocean."
"Sentraal geleë tussen MacBanana, Marina Beach en Ramsgate. Mooi strande en interessante kuierplekke in die omgewing."
"Umzumbe is regtig 'n wenner. Stil en mooi. Die see en strand is fantasties. 'n Regte juweel wat versteek is."
"Pragtige ligging. Mooiste klein still dorpie, oulike supermark. So lekker hoofstrand, pragtige strand."