Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4895 resensies.
"The location is perfect, beach front, close to shops and banks, it was very easy to find anything we needed."
"Pragtige, rustige strande met rotse vol klein getypoele waar mens talle klein seediere kan opspoor. Genoeg, veilige swemspasie beskikbaar."
"Uvongo is 'n heerlike vakansiedorp met baie winkels en restaurante en alles wat jou hart nog begeer. Die Uvongo-strand bied baie aktiwiteite en lekker eetgoed en daar is daagliks lifeguards op die strand tydens die high season. Daar is baie om te doen en te sien met nabygeleë plekke soos Margate, Ramsgate en Port Shepstone. Hierdie is beslis my nuwe vakansiegunsteling."
"The whole family prefers to visit again because it was fantastic and we enjoy it more than Uvongo."
"Daar is nabygeleë strande wat baie veilig en skoon was, wat ons regtig geniet het (Umzumbe en Southport). Hibberdene self het net ook nie regtig 'n groot verskeindenheid van restaurante, eetplekkies, en winkels nie. So ons het nogals ver gery hiervoor."
"Regtig 'n lekker plek wat nie oorvol was in Desember nie met baie plekke naby waarheen jy kan ry as die weer 'n bietjie goor is."
"Margate het beslis agteruit gegaan van sy gloriejare wat ek onthou. Gaan nie gou weer daar draai nie."
"Was nog altyd lekker om by Uvongo vakansie te hou. Amper almal is vriendelik en voel of jy familie is van almal wat jy leer ken."
"Port Shepstone as a whole is a wonderful place to go on vacation. Been there a number of times."