Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4893 resensies.
"Everything is very central and within walking distance; shop owners are friendly and helpful."
"My son went to hospital because of the sewerage pumped into the sea, he was infected with E. coli."
"Margate is nie meer so aantreklik as voorheen nie. Meer andag moet gegee word aan die omgewing. Drink water is nie van die beste nie."
"Ons het lekker gekuier, maar die weer was net nie reg nie. Verder is dit 'n lekker plek om te wees."
"Uvongo en omliggende omgewing is baie aangenaam, maar tans is daar 'n probleem met die water (drinkwater en ook see water by omliggende strande). Ons gesin en soveel ander gesinne was geraak deur diaree en naarheid (braking) wat 'n besoek aan die hospitaal verlang het."
"Dit is jammer dat die strande toe was terwyl ons in Uvongo was. Ons moes na ander strande ry om te swem."
"Margate is 'n baie lekker vakansieplek met baie strande om dit om ook te besoek. Ek sal persoonlik net nie weer in Desember gaan nie aangesien dit te besig is."
"Been to Margate so many times. Nothing new to do. Some seasons impossible to be on the beach. Just too many people."
"Restaurants - quality of food really poor. Shopping centres overcrowded and filthy. No real tourist attractions. Water is a serious problem. Water coming from taps filthy and not recommended for human consumption. Roads overall in bad condition."
"Hulle moet asb. die watersuiwering opgradeer. Ons was 'n groep van 8 en was almal baie siek."
"Baie vuil. Ons almal was siek met 'n maagvirus. Voel ook nie of kos wat by restaurante bedien was baie vars is nie, veral vis!"
"I love that there is more than one beach. South Coast mall is my favourite shopping place."
"Ons is mal oor Uvongo, ongelukkig altyd die waterprobleem en die strand word soms toegemaak."
"Sal nie weer Suidkus toe gaan nie. Riool in die see, strande was toe en ons al 6 het maagvirus gekry a.g.v. die vuil water."
"Altyd 'n lekker strand met baie om te doen. Die keer het ons dit ongelukkig sleg ervaar met E.Coli uitbraak op strand wat toe was."