Geverifieerde Resensie
Sunday's River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunday's River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 539 resensies.
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Deze Plaats"Cannon Rocks is 'n stil plekkies vir persone wat na rustigheid verlang. Ongerep."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Dune Dreams Self-catering"Ideaal as jy nie van 'n gedrang of winkels hou nie."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Oh Hello"Nice 7 km walk. If you like to relax and do very little then this is the place. You can kite board if you enjoy that as well."
Alexandria, Sondagsriviervallei
Heritage Guest House"Naby genoeg aan Port Alfred en Port Elizabeth sodat jy die klein plekkies tussenin rustig kan ontdek."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Stille Waters"Cannon Rocks verras - dit bied soveel meer geleenthede as wat die internet vertel! Beste raad, gaan beleef die besondere "geheime" plek."
Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei
Rendezvous"Pragtige plek waar familie en vriende heerlik kan rus en kuier."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Stille Waters"Kom word weer heel op Cannon Rocks se uitgestrekte, stil strande."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Bay View Self-Catering"Ek wil daar gaan aftree. Roes is een van die oulikste en waarde vir geld restaurante omtrent 1 km van Bayview en ek sal dit beslis aanbeveel."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Stille Waters"If you want a simple, laid back holiday with no shops, beautiful sunrise, deserted beaches, this is the perfect place!"
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Shipwreck Cottage"Een van die mooiste, veiligste kusstreke in ons land, ons het in die Woody Cape Natuurreservaat se woud gaan stap, wonderlik. Die rit soontoe, deur al die melkplase wat langs die kus loop, is 'n ervaring op sy eie. Ons was ook na die Quin Beeldhoutuin in Alexandria, 'n moet! Lekker gestap op die ongerepte strand en geswem in die see. Lekker!"
Boknesstrand, Sondagsriviervallei
Sandcastle"Dit is 'n pratige strand! Die 6 dae daar was heerlik. Baie stil en rustig. Sal dit enige tyd weer besoek."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Stille Waters"Lieflike wegbreekplek met mooi strand; klipgooi van Port Alfred af indien daar 'n behoefte is aan meer winkels as wat Cannon Rocks & Boesmans bied."
Cannon Rocks, Sondagsriviervallei
Bay View Self-Catering"'n Moet doen is die twee roetes rondom Cannon Rocks, tussen die melkplase deur asook tussen die wildplase. Besoek gerus Roes, die plaaslike restaurant en nie ver van Bay View nie. Besoek ook Stanley's Restaurant. Cannon Rocks is 'n stil en veilige omgewing om te gaan afpak en rus."