Geverifieerde Resensie
Sutherland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sutherland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 942 resensies.
"Oulik maar soos menigte ander plattelandse dorpe is agteruitgang opsigtelik."
"It’s a bit out of the way and there isn’t all that much to do if you aren’t crazy for the stars, but sometimes that’s exactly what you need is nothing to do."
"The star gazing with Jurg at sterreland was amazing and it is indeed a very friendly little town."
"SUTHERLAND Hier is die na amper dag, waar sterre vonkel en die maan blinkoog lag. Sirkels in en om die maan kom so naby dat mens dink dat jy amper langs dit staan. Waar strate nog nat kan dou en die kerkklok lui soos wat dit tyd hou. Skaapstertjies, oxtail en malvapoeding hartskos wat jou terug sal bring. Konfyt gemaak van fyn kambro Sutherland in die verre Karoo. Versteek tussen sand en klip, Daar sal sterre en planete nooit verby kan glip. Selfgeskryf: 2021"
"Die lang pad Sutherland toe vanaf Matjiesfontein beslis die moeite werd. Ek glo in blommetyd is dit prentjiemooi."
"Rustige dorp maar soos met enige ander dorp met Covid en die inperking is daar van die besighede wat gesluit het maar daar is genoeg eetplekke en 'n geskenkwinkel."
"Sutherland is a lovely Karoo town. We had a delicious meal at the Blue Moon restaurant. The observatory is closed at present but it will be a highlight again post Covid."
"We were only there for and afternoon and night. More time is needed to fully appreciate what Sutherland has to offer."
"We went again to Sutherland specifically for the SALT tour, but through no-one's fault, it was cancelled because of the Covid-19 lockdown."
"Infrastruktuur sukkel met baie toeriste. Was ongelukkig om nie plek te kry vir aandete in enige van die 4 resturante nie. Maar die sterreprag het absoluut opgemaak daarvoor."
"Ek hoop al die besighede in Sutherland besef dat nie almal internasionale kliënte is nie en ons hulle probeer help, kyk bietjie na julle pryse vir Suid Afrikaners."
"Blue mooi, restaurant is ongelooflik. Jammer net vir die skouspelagtige wolke wat ons sterre kyk belemmer het."