Geverifieerde Resensie
Sutherland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sutherland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 942 resensies.
"Kom al jare in Sutherland. Skoonma bly daar in ouetehuis, sy is 98. Love Sutherland en sy mense."
"Daar is baie meer om te doen as net sterrekyk. Die ou geboue binne die dorp en die Karoo-landskap rondom die dorp kan ewe veel geniet word."
"Het die sterrekyk in die dorp vreeslik geniet asook die toer na SALT. Wil net weer gaan as die planete ook te siene is. Beste tjoppies in die hele land!"
"The locals are all very friendly and helpful. There are some great restaurants in Sutherland, with Ou Meule serving the best Karoo lamb shank I have ever tasted. The night skies are truly magical, even with the naked eye."
"It's a beautiful place. Time your visit outside of full moon to get the stars at night."
"Maak seker jy bespreek vooraf by enige van die restaurante indien jy nie self gaan kosmaak nie. Ons moes 2 minute noodles koop by die Pakistanis en dit vir aandete geniet. Daar is nie 'n groot Spar of Pick n Pay nie, net 'n OK foods."
"In my opinion, the primary reason for going to Sutherland would be to visit SALT. Exceptional star gazing is provided there. The day and night tours are different and both great value seeing some cool things. The restaurants make fantastic food, but booking in advance is highly recommended."
"Sterrekyk was 'n fantastiese ervaring. Definitief die moeite werd om die planetarium se geriewe te gebruik. (Baie dankie Willem en die meisies). Die begeleide toer deur die NG Kerk was baie insiggewend en het baie lig op die land se geskiedenis gewerp. Baie dankie, Darius. 'n Lekker stappie deur die dorp se strate is ook aan te bevele. Wat mens nogal opval is hoe netjies en skoon die dorp is."
"Accommodation was perfect. Besides the S.A.L.T there is really nothing else for teenagers to do. It is really a place to just to nothing and unwind. The rugged mountains and surrounding landscapes is a thing of pure beauty."
"Sterland se sterrekyk was 'n wenner. Sou graag planetarium wou besoek maar ons het uit tyd uit gehardloop. Het SALT besoek met die gelukskoot dat hulle plek gehad het al was die webblad vol bespreek. OK winkel waar jy kryideniersware kan kry."
"Regtig een van daardie "bucket list" plekkies. Die mense en atmosfeer is eg Karoo - stilte, vrede, sielsverkwikkend. Net jammer ons het nie geweet dat ons moet vooraf bespreek vir 'n toer om tot bo by SALT te ry nie."
"Ons het vanaf Merweville na Sutherland met die R356 (grondpad en vele hekke) gery. Dis aan te beveel. Ons het met 'n Ford Ecosport gery, sou nie met 'n gewone, plat motor dit doen nie."
"The stargazing at Sterland was a big disappointment. The telescopes are outdated and you won't be able to see the planets. It is what it says it is - stargazing. When I spoke telephonically to the host at Sterland and mentioned looking at the planets, he made sure to call it stargazing but never once told me we wouldn't be able to see the stars."
"Book your night show at the planetarium first then your accommodation. All the shows were fully booked during our stay. Definitely going back."