Geverifieerde Resensie
Swellendam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 774 resensies.
"Small, but nice town to discover the wine district and beautiful nature, very safe."
"Baie aangename plek om te besoek. Ons het die feëtjietuin besoek. Dit was 'n belewenis. Sal dit vir enigiemand aanbeveel om te besoek"
"Swellendam itself was great - some nice eateries, lots of good hikes and scenery. Highly recommended (at least once all the schools have returned and it is quieter) that you visit it. "
"We didn't stay long enough to know for sure, but the town of Swellendam looked nice, the mountains surrounding are beautiful. The town seemed very safe. We walked downtown from our accommodation and felt very safe doing so. Nice grocery store was also available. Liked that the town seemed to be working to provide better housing to their residents by improving their "shantytown" area."
"Swellendam is die vriendelikste dorpie waar ek al was en ek sal verseker weer daar 'n draai maak. Daar is so baie om te doen, die dorp is silwerskoon en almal is vriendelik!"
"'n Lieflike dorp, een van ons gunstelinge. Die pragtige, boomryke strate en mooi ou geboue wat getuig van jare se geskiedenis, is spesiaal!"
"Swellendam is 'n moet-sien. Daar is 'n mooi kerk, 'n museum en fantastiese natuurskoon. Sal weer wil teruggaan."
"Fantasties! Baie skoon dorp. Sentraal geleë indien mens die omgewing wil verken."
"Toeriste moet nie die dorp misry nie. Daar is baie interessante besoek- en stapplekke. Dit lyk ook of daar talle goeie gastehuise en restaurante is."
"'n Pragtige, historiese dorp met baie om te doen en te sien. Daar is heerlike staproetes en uitstekende restaurante. Die museum is 'n moet-sien."