Geverifieerde Resensie
Tankwa Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tankwa Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 71 resensies.
"Drive slowly, and deflate tires to reduce the risk of punctures on the sharp stones, but get there!"
"Ek stel voor dat jy nie in middelsomer (Desember, Januarie, Februarie) Tankwa besoek nie. Bitter warm."
"Love this area. Plenty outdoor activities. It was super easy to get to this destination with a normal vehicle."
"Pragtig! Beslis 'n moet as jy in daardie rigting ry. Heeltemal "off the grid". Begroot ekstra geldjie vir vervanging van bande. 4x4-voertuig 'n vereiste."
"Ver van Gauteng, maar die natuurskoon is iets anders en die stilte, reuk en besienswaardighede (die paar wat ons kon opspoor!) is 'n "moet" vir Suid-Afrikaners, meeste besoekers wat ons teëgekom het was toeriste van Europa - bemarking van bv. Stadsaalgrotte - dis 'n skande dat niemand daarvan weet nie."
"Iets om minstens een keer in jou lewe te sien. Gaan goed voorbereid om heel onafhanklik te kan wees."
"The Tankwa is quiet and vast, if this is what you are needing then it's the place for you. Further North is the busier part of the Cederberg, for those looking for activities and wine farms."
"A must visit region. We spent the day driving through the Tankwa Karoo National Park. You can travel for two hours without seeing a tree. The stark beauty of the place struck a chord. If you have a high clearance vehicle drive up Gannaga Pass for the incredible view and have a beer at Ganagga Lodge. On your way to or from Tankwa Karoo National Park stopping at Tankwa Farmstall is a must - it is a crazy cool place. Visit the Kagga Kamma Nature Reserve via the Katbakkies Pass for the incredible rock formations en route."
"If you find beauty in nature, this stark, remote and silent place is for you!"