Tankwa Tented Camp
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tankwa Tented Camp is op die plaas Stonehenge langs die R355 tussen Ceres en Calvinia.
Verblyf is in verskeie permatente, karavane en houthuisies beskikbaar. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en donkies voorsien warm water. Daar is geen kragpunte in die eenhede nie. Al die eenhede het elektriese komberse, sonkragligte, linne en handdoeke. Gaste wat kampeer moet hul eie toerusting saambring. Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n gemeenskaplike lapa met eetgeriewe en yskaste.
Die restaurant bedien ontbyt, braaipakke en ribbetjies.
Tankwa Tented Camp is ideaal vir besoekers wat die bekende Gannaga-pas, Ouberg-pas, en die Tankwa Nasionale Park na wil verken.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Grey Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Tankwa Tented Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 49 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stonehenge Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap