Indien jy Transgariep besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Transgariep.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transgariep Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transgariep accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Transgariep akkommodasie
65 lekke plekke om te bly
Alhoa 2 is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in Gariepdam wat slaapplek vir 3 gaste het wat op soek is na 'n gerief...
Boschrand Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n familieplaas wat met skape boer. Dis ideaal op die N1 va...
Karoo Queen Houseboat is 'n luukse huisboot op die Gariepdam. Dit is ideaal vir familie en vriende wat vir vieringe...
Edelweiss B&B is halfpad tussen Kaapstad en Gauteng en is naby die groot Gariepdam. Dit is ook net 5 km vanaf die N...
Morning Glory Cottages bied selfsorgverblyf op 'n plaas, die Gelykfontein Stoetery (Van der Walt sedert 1884). Die ...
De Lance Chalets is in die dorpie Gariepdam in die Vrystaat. Verblyf is beskikbaar in 5 selfsorgkamers. 2 van die ...
Karoo Provence is op 'n plaas 15 km buite Venterstad in die Oos-Kaap. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n ...