Geverifieerde Resensie
Tugela Mouth
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tugela Mouth bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
"Daar kort 'n ordentlike restaurant en net 1 ordentlike winkel met nodige goedjies. "
"Heerlike vakansiebestemming vir almal wat 'n rustige see vakansie met uitgestrekte strande en pragtige see tonele wil waardeer."
"Meer vissermansparadys. Moeilik bereikbaar (grondpad). Mooi area, baie privaat. Lokale mense in nabyheid redelik vriendelik. "
"Tugela Mouth is 'n bestemming waarheen jy gaan as jy rus en vrede nodig het. Jy moet ook alle kos en drank saamneem omrede daar nie groot kos aankope daar gedoen kan word nie. "
"Tugela Mouth has great diversity of fauna and flora but not the ideal beach for swimming or small children. However there is a lovely swimming beach in Zinkwazi about 10 min drive which is safe, clean and not over crowded. Swimming and tanning was the highlight for my teens. "
"Baie rustig, plekkie om te kuier en gesellig saam vriende en familie te verkeer."