- Brenton-on-Sea(74)
- De Vlugt(4)
- Heidelberg(14)
- Heroldsbaai(87)
- Hoekwil(25)
- Joubertina(14)
- Kareedouw(5)
- Keurboomstrand(103)
- Knysna(583)
- Krakeelriver(3)
- Matjiesrivier(6)
- Mosselbaai(830)
- Nautilus Baai(1)
- Oudtshoorn(152)
- Plettenbergbaai(484)
- Riversdal(31)
- Sedgefield(145)
- Stilbaai(209)
- Uniondale(13)
- Vermaaklikheid(11)
- Victoriabaai(30)
- Vleesbaai(14)
- Wildernis(219)
- Witsand(117)
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuinroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tuinroete akkommodasie
4215 lekke plekke om te bly
Edgewood is op 'n kleinhoewe geleë en bied gerieflike selfsorgkothuise 4 km vanaf Harkerville. Verblyf word in die...
Lazy Days is een van die mees gewilde selfsorghuise in Nature's Valley. Hier kan jy die rustigheid van die vallei g...
Lapidaria is 'n pragtige gastehuis in Willowmore wat verblyf in groot kamers bied met 'n outydse gevoel. Gaste het...
Sedge Island House is in 'n stil sekuriteitskompleks op The Island in Sedgefield geleë. Dis 'n pragtige strand-vill...
“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hier is... Lees meer