- Brenton-on-Sea(74)
- De Vlugt(4)
- Heidelberg(14)
- Heroldsbaai(87)
- Hoekwil(26)
- Joubertina(14)
- Kareedouw(5)
- Keurboomstrand(103)
- Knysna(589)
- Krakeelriver(3)
- Matjiesrivier(6)
- Mosselbaai(824)
- Nautilus Baai(1)
- Oudtshoorn(152)
- Plettenbergbaai(493)
- Riversdal(31)
- Sedgefield(144)
- Stilbaai(206)
- Uniondale(13)
- Vermaaklikheid(11)
- Victoriabaai(32)
- Vleesbaai(14)
- Wildernis(224)
- Witsand(114)
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuinroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tuinroete akkommodasie
4210 lekke plekke om te bly
Har Dee Dar is in die hartjie van die Tuinroete en word deur welige groen bome omring. Hierdie akkommodasie in Geor...
Fairhill Cottage is 'n privaat selfsorghuis op die Fairhill Estate wat net buite Knysna in die Wes-Kaap geleë is. D...
Saxon River Huisie Ini Bos is 'n knus houtkothuis net 14 km buite Albertinia. Dit is ideaal vir gaste wat op soek i...
ArendsRus is net 20 minute buite George, die hoofstad van die Tuinroete, en is binne 'n uur se ry van die Tuinroete...
“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hier is... Lees meer